Woordelys
Term Definisie
Onderhoud Gesprek waarin jy iemand vrae vra.
Monument Iets wat gebou is om iemand of iets te onthou.
Prente
• Prente wys hoe mense leef.
• Jy kan sien hoe huise en plante lyk.
Geskrewe dinge
• Koerante sê wat in die dorp gebeur.
• Briewe wys hoe mense voel.
Stories en onderhoude
• Jy kan vrae vra aan mense in jou gemeenskap.
• So leer jy meer oor hulle werk of plekke.
Voorwerpe
• Dinge soos standbeelde vertel stories.
• Die donkiemonument wys hoe donkies gehelp het met werk.
Onthou!
• Jy kan leer deur te kyk, lees en vra.
• Elke plek het sy eie stories.
• Die verlede help ons om vandag beter te verstaan.
Kopiereg © The Teacher’s Pet Geskiedenis Graad 4 (Oxford Suksesvolle) Bladsy 2 van 14