Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 10 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

Rating
-
Sold
3
Pages
50
Grade
A+
Uploaded on
24-09-2025
Written in
2025/2026

Hierdie dokument dek Graad 10 Fisiese Wetenskap vraestel 1 en 2 en dek die volgende konsepte en bevat vrae en antwoorde daaroor:Fisika Data ,Pulse en Golwe ,Klank en Elektromagnetiese Straling ,Magnetisme ,Elektrostatika ,Elektrisiteit ,Vektore en Skalare ,Beweging in 1D ,Energie ,Chemie Data,Klassifikasie van Materie,Name en Formules,Kinetiese Teorie van Materie,Die Atoom,Die Periodieke Tabel,Chemiese Binding,Fisiese en Chemiese verandering,Reaksies in Waterige Oplossings ,Kwantitatiewe Aspekte van Chemiese verandering en Hidrosfeer

Show more Read less

Content preview

,Information sheets – Paper 1 (Physics)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
g 9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Speed of light in a vacuum
c 3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in 'n vakuum
Planck's constant
h 6,63 x 10-34 J·s
Planck se konstante
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Electron mass
me 9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING

v f = v i + a Δt Δx = v i Δt + 21 aΔt 2
⎛ v + vi ⎞
2 2
v f = v i + 2aΔx Δx = ⎜ f ⎟ Δt
⎝ 2 ⎠

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

1 1
U = mgh or/of EP = mgh K= mv 2 or/of E k = mv 2
2 2

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

1
v=fλ T=
f
c
E = hf or/of E = h
λ

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

1 1 1
Q = I Δt = + + ...
R p R1 R 2
W
R s = R1 + R 2 + ... V=
Q

, Graad 10 Wetenskap Kernkonsepte
Transversale pulse
Puls: 'n Enkele versteuring in 'n medium. INTERFERENSIE VAN PULSE
Transversale puls: 'n Puls waarin die deeltjies van die medium reghoekig Interferensie: Die oorvleueling van twee pulse wanneer hulle saamkom. Hulle ontmoet by dieselfde punt op dieselfde tyd.
tot die bewegingsrigting van die puls beweeg. Superposisie: Die algebraïese som van die amplitudes van twee pulse wat in dieselfde ruimte op die selfde tyd is.
Konstruktiewe interferensie: Die verskynsel waar die kruin van een puls met die kruin van ‘n ander puls oorvleuel om ‘n puls van
verhoogde amplitude te vorm.
Destruktiewe interferensie: Die verskynsel waar die kruin van een puls met die buik (trog) van ‘n ander puls oorvleuel om ‘n puls
met ‘n verlaagde amplitude te vorm.
Wanneer twee pulse ontmoet:
KONSTRUKTIEWE INTERFERENSIE
Voor Tydens Na




Die deeltjies in die tou beweeg vertikaal op en af soos wat die puls na regs
beweeg (deeltjies beweeg loodreg tot die rigting van beweging van die puls).




Amplitude
(a)

Rus posisie
Puls lengte
Rus posisie: Die posisie vanwaar alle deeltjies vanaf begin en na toe terug
keer nadat 'n puls of golf verby is.
Amplitude: Die maksimum verplasing van deeltjies van die rus posisie.
Puls lengte: Die afstand tussen die begin en einde van ‘n puls. DESTRUKTIEWE INTERFERENSIE
Voor Tydens Na
'n Puls beweeg deur 'n medium met 'n sekere spoed: (v)
afstand (m)
spoed van puls (m ⋅ s− 1)
D
v=
Δt tyd (s)
VOORBEELD:
'n Puls beweeg 'n afstand van 300 m in 2 minute. Bepaal die spoed van
die puls.
D
v=
Δt
300
v=
120
v = 2,5 m ⋅ s− 1

Bl. 2

, Graad 10 Wetenskap Kernkonsepte
Transversale golwe
ONTSTAAN VAN TRANSVERSALE GOLWE BEREKENINGE
Elke versteuring in 'n medium skep 'n transversale puls. Opeenvolgende transver- Frekwensie (f) Periode (T) Golfspoed (v)
sale pulse wat met gereelde intervalle herhaal skep 'n transversale golf. Frekwensie: Die aantal golwe per Periode: Die tyd wat dit neem vir een Golfspoed: Die afstand wat 'n punt op 'n
sekonde golf om verby 'n punt te beweeg. golf per eenheid tyd beweeg.
Hand beweeg op → terug na rus posisie en dan weer af → terug na rus posisie. Eenheid: Hz (hertz) Eenheid: s (sekonde) spoed (m ⋅ s− 1) afstand (m)
Frekwensie (Hz)
1 2 3 D
1 2 3 v= tyd (s)
Δt
Rus posisie Voorbeeld: Bereken die spoed van 'n
1 sekonde
golf wat 50 m in 7 s reis.
1 sekonde Periode (s)
hoeveelheid golwe D
frekwensie = totale tyd v=
totale tyd periode = Δt
hoeveelheid golwe
50
v= = 7,14 m ⋅ s− 1
Voorbeeld: Voorbeeld: 7
5 golwe beweeg verby 'n punt in 4s, 5 golwe beweeg verby ‘n punt in 4s,
Golfspoed(v)
bereken die frekwensie van die bereken die periode van die golwe.
Die beweging duur voort met gereelde tussenposes om 'n transversale golf te Golfspoed: Die afstand wat 'n punt op 'n
golwe. totale tyd
vorm. hoeveelheid golwe periode = golf per eenheid tyd beweeg.
frekwensie = hoeveelheid golwe
Transversale golf: 'n Golf waarin die deeltjies van die medium reghoekig tot die totale tyd frekwensie (Hz)
4
bewegingsrigting van die golf vibreer. ‘n Transversale golf is ‘n opeenvolging van 5 T= = 0,8 s
T= = 1,25 Hz 5 v = fλ golflengte (m)
transversale pulse. 4
spoed (m ⋅ s− 1)
VERHOUDING TUSSEN FREKWENSIE EN TYD Voorbeeld: Bereken die spoed van 'n
golf met 'n frekwensie van 28 Hz en 'n
f- Frekwensie (Hz) golflengte van 5 mm.
1 1
T= OF f= v = fλ
f T T- Periode (s)
v = (28)(5 × 10− 3)
v = 0,14 m ⋅ s− 1

EEN TRANSVERSALE GOLF MEERVOUDIGE TRANSVERSALE GOLWE
+ Kruin +
IN fase:
A–E
Afstand (m)




λ
B–F
Amplitude A–I
(a) B F D–H
Afstand (m)



Afstand (m) C λ G I
Rus posisie
Golflengte (λ) of Tyd (s) A λ E Afstand (m) TOTAAL UIT fase:
of Tyd (s) A–C
D H B–D
(a) A-G
λ
D–F
-
Trog Punte in fase: Twee punte in fase word geskei deur 'n heel getal (1; 2; 3; ...) veelvoud van GEDEELTELIK UIT
- voltooide golflengtes. Punte in fase volg presies dieselfde pad (identiese beweging). fase:
Amplitude (a): die maksimum verplasing van ‘n deeltjie van sy rusposisie. Punte heeltemal uit fase: twee punte volg presies die teenoorgestelde pad. A–B
Golflengte (λ): die afstand tussen twee opeenvolgende in-fase-punte. Punte gedeeltelik uit fase: Punte wat nie van mekaar geskei word deur 'n heel getal veel- B–E
Kruin: die hoogste punt (piek) op 'n golf. voud van voltooide golflengtes nie. Twee punte wat verskillende paaie volg. A-F
Trog (buik): die laagste punt op 'n golf. D–E

Bl. 3

Document information

Uploaded on
September 24, 2025
Number of pages
50
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R120,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Studybuddy55
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
21
Member since
8 months
Number of followers
1
Documents
27
Last sold
8 hours ago
Study Buddy

4,3

3 reviews

5
2
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions