Tyd: 1 UUR
Punte: 60
Graad: 11
Vak: WISKUNDE
Vraestel: 2
Naam en Van:
Instruksies en inligting:
• Beantwoord alle vrae
• Lees die instruksies van die vrae sorgvuldig deur voordat jy dit probeer
beantwoord
• Skryf netjies en leesbaar
• Antwoorde en berekeninge in potlood sal nie in ag geneem word nie
• `n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, rond af tot TWEE desimale
plekke
• Sterkte
Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word
• 2D-Trigonometry: Sinusreël, Kosinusreël en Oppervlaktereël
• Trigonometriese Grafieke: Sinus-, Kosinus- en Tangensfunksies (amplitude,
periode, vergelykings en transformasies)
• Getalpatrone: Reekse en rye (rekenkundige, meetkundige en kwadratiese
patrone, algemene terme, probleemoplossing)
Bl 1/4 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025
, Vraag 1: 2- D Trig (Sinusreël, Kosinusreël en oppervlaktereël). [19]
Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg:
Gegee `n diagram met 𝑇𝑄̂ 𝑅 = 90°; 𝑄𝑆̂𝑃 = 40°; 𝑃𝑅̂ 𝑆 = 29°. 𝑄𝑆 = 30𝑚 & 𝑆𝑅 =
10𝑚. 𝑇𝑄̂ 𝑃 = 𝜃.
1.1) Gee `n rede waarom 𝑃̂1 = 11° (1)
1.2) Bereken die lengte van PR. (4)
1.3) Bereken die lengte ban PS. (2)
1.4) Indien dit gegee word dat 𝑃𝑇̂𝑄 = 90°, bereken die legte van TQ. (5)
1.5) Bereken die totale oppervlakte van TPRQ. (7)
Bl 2/4 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025