100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 10 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo - 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
30
Grade
A+
Uploaded on
15-09-2025
Written in
2025/2026

Graad 10 Rekeningkunde Kwartaal 3 (September ) 2025 Vraestel en Memo Totaal: 100 punte. Inhoud: Rekeningkundige beginsels en konsepte Finansiële state Aansuiwerings Ontleding en vertolking van finansiële state Notas en Staat van Finansiële Posisie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Show more Read less
Institution
10th Grade










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
September 15, 2025
Number of pages
30
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 ½ HOURS
Punte: 100
Graad: 10
Vak: REKENINGKUNDE
Vraestel: 1

Naam en Van:


Instruksies en Inligting

Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

1. Beantwoord AL die vrae.
2. ’n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
3. ’n FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers is by hierdie vraestel aangeheg.
Jy mag dit gebruik indien nodig.
4. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag ’n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
7. Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.



Onderwerpe in hierdie vraestel
• Rekeningkundige beginsels en konsepte
• Finansiële state
• Aansuiwerings Ontleding en vertolking van finansiële state
• Notas en Staat van Finansiële Posisie




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: SEPT 2025

, VRAAG 1

1.1 Pas die konsepte in die blok by die gegewe stellings. Skryf slegs die woord
langs die vraagnommer neer.

Ooreenstemmingsbeginsel; Historiese koste-beginsel;

Konsekwentheidsbeginsel; Paringsbeginsel

1.1 Inkomste en uitgawes moet in die boekjaar erken word waarin dit verdien
of aangegaan is, ongeag wanneer die kontant ontvang of betaal is.

1.2 Bates word aangeteken teen die oorspronklike aankoopprys en nie
teen die huidige markwaarde nie.

1.3 Finansiële state moet jaar na jaar op dieselfde wyse opgestel word
sodat dit vergelykbaar is.

1.4 Uitgawes moet in dieselfde tydperk aangeteken word as die
inkomste wat daarmee verband hou.

(4 x 1)(4)




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: SEPT 2025

, 1.2 Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2024
van AMAZI Handelaars.




Goedere word verkoop teen ’n winsopslag van 40% op kosprys.

GEVRA:

Stel die Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) vir die jaar
geëindig 29 Februarie 2024 op. (45)

INLIGTING
• Uittreksel uit die Voor-aansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2024.


Kapitaal 500 000
Onttrekkings 70 000
Voertuie 320 000
Opgehoopte waardevermindering op voertuie 80 000
(01/03/2023)
Toerusting 140 000
Opgehoopte waardevermindering op toerusting 26 000
(01/03/2023)
Grond en geboue 1 200 000
Vaste deposito: Same Bank 180 000
Bank 76 000
Handelsvoorraad 231 000
Krediteurekontrole 143 000
Lening: Colour Bank 220 000
Debiteurekontrole 211 000



Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: SEPT 2025

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
546
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
669
Last sold
1 week ago

4,5

66 reviews

5
44
4
11
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions