Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 39 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 2 en Memo - 2025 (2)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 39 pages

Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: BESIGHEIDSONDERNEMINGS - Bestuur en Leierskap | Belegging: Sekuriteite | Belegging: Versekering | Besigheidsvorme van Eienaarskap | Aanbieding en datarespons BESIGHEIDSROLLE - Professionaliteit en Etiek | Kreatiewe denke en Probleemoplossing | Maatskaplike verantwoordelikheid, KMV en KMI | Menseregte, Inklusiewe praktyke en Omgewingskwessies | Spanprestasie en Konflikbestuur Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 2 URE
Punte: 150
Graad: 12
Vak: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel: 2



Naam en Van:

BESIGHEIDSONDERNEMINGS

• Bestuur en Leierskap
• Belegging: Sekuriteite
• Belegging: Versekering
• Besigheidsvorme van Eienaarskap
• Aanbieding en datarespons

BESIGHEIDSROLLE

• Professionaliteit en Etiek
• Kreatiewe denke en Probleemoplossing
• Maatskaplike verantwoordelikheid, KMV en KMI
• Menseregte, Inklusiewe praktyke en Omgewingskwessies
• Spanprestasie en Konflikbestuur




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: Sept 2025

, AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1 Kies die korrekte antwoord uit die gegewe opsies. Skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer neer.

1.1.1 Publieke maatskappy betaal ... uit aan aandeelhouers as ‘’n opbreng op
belegging.

A. dividende
B. kapitaal
C. wins
D. belasting

1.1.2 ’n ... grafiek is ’n diagram wat data in skywe verdeel om die verhouding van
verskillende kategorieë tot die geheel voor te stel.

A. sirkel
B. staaf
C. lyn
D. kolom

1.1.3 Johan het vir Maggie ‘n bonus belowe indien sy saam met hom na sy broer se
troue toe gaan. Hierdie is ’n voorbeeld van ...

A. oneerlikheid
B. Misbruik van personeel
C. Onvanpaste gedrag
D. Seksuele teistering

1.1.4 Emma het R4000 vir 2 jaar teen 2% rente belê by Blou Bank. Hierdie vorm
van belegging is ’n ...

A. lewenspolis
B. Aftree polis
C. stokvel
D. Vaste deposito




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: Sept 2025

, 1.1.5 ... verwys na die manier waarop lede mekaar behandel, kommunikeer en
saamwerk, wat direk die span se samehorigheid, vertroue en doeltreffendheid
beïnvloed.

A. Samewerkendheid
B. Interpersoonlike houding en gedrag
C. verdraagsaameheid
D. Gedeelde waardes
(5 x 2) (10 punte)



1.2 Voltooi die volgende stellings deur die korrekte woord(e) uit die blok hieronder
te gebruik. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer neer.



Ekonomiese ; Demokratiese; situasionele; goedere ;

Aandele ; alleenhandelaar ; sosiale ; outokratiese

1.2.1 Maatskappye verkoop ... as ’n manier om kapitaal in te samel.

1.2.2 Protea Handelaars implementeer die ... leierskapstyl indien werknemers oor
hulle opinie mag gee.

1.2.3 ’n ... het onbeperkte aanspreeklikheid.

1.2.4 Nico pas sy leierskapstyl aan by wat die sitausie vereis, Nico is ’n ... leier.

1.2.5 Besighede kan ... regte bevorder deur billike lone, gelyke geleenthede en
etiese, volhoubare ekonomiese praktyke te verseker.

(5 x 2) (10 punte)




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: Sept 2025

, 1.3 Pas die terme in Kolom A by die beskrywings in Kolom B. Skryf slegs die letter
(A–H) langs die vraagnommer neer.

KOLOM A KOLOM B
1.3.1 Bybetaling A ’n Langtermynbeleggingsplan waarin
gereelde bydraes gemaak word om ’n
inkomste na aftrede te verseker.
1.3.2 Annuteit B Regte wat individue en gemeenskappe
beskerm om hul kultuur, tradisies, taal en
erfenis vrylik te beoefen en te bevorder.
1.3.3 Konflik C ’n Meningsverskil of botsing tussen
individue of groepe weens verskillende
belange, waardes of doelwitte.
1.3.4 Kulturele regte D ’n Wet wat maatskappye verplig om
belasting te betaal.
1.3.5 Drievoudige E ’n Metode om die wins van ’n
basislyn onderneming net op grond van
verkoopsyfers te bereken.
F ’n Addisionele bedrag geld wat die
versekerde moet betaal indien ’n eis
ingestel word.
G ’n Korttermynlening wat gebruik word om
’n motor te koop.
H ’n Besigheidsbenadering wat prestasie
meet aan die hand van drie aspekte:
mense (sosiale impak), planeet
(omgewingsimpak) en wins (ekonomiese
volhoubaarheid).


(5 x 2) (10 punte)

TOTAAL AFDELING A: 30 punte




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: Sept 2025

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 11, 2025
Number of pages
39
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions