Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Wiskunde (WISK) September Vraestel en Memo - 2025

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Graad 10 Wiskunde September Vraestel: Totaal:  55. Die vraestel dek die volgende: Finansies (samestellende rente, huurkoop) Waarskynlikheid (basiese waarskynlikheid, Venn-diagramme, meetkundige waarskynlikheid) Statistiek (boks-en-snor-diagram, frekwensietabelle, gemiddeldes, mediaan, vyf-getal opsomming) Trigonometire (verhoudings in reghoekige driehoeke) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 HOUR
Punte: 55
Graad: 10
Vak: WISKUNDE
Vraestel: 1


Naam en Van:



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Begin elke vraag op ’n nuwe bladsy in jou antwoordboek.
3. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.
4. Wys alle nodige berekeninge en stappe duidelik. Antwoorde sonder stappe sal nie volle
punte kry nie.
5. Rond jou antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld.
6. Waar van toepassing, gebruik 𝜋 = 3,14.
7. Goedgekeurde nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word, tensy die vraag
spesifiek SONDER ’n sakrekenaar vereis.
8. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
9. Dui die eenhede van jou finale antwoorde duidelik aan waar dit vereis word.
10. Die puntetoekenning in hakies dien as ’n aanduiding van die verwagte lengte en detail van
die antwoord.
11. Skryf netjies en leesbaar.




Bl 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 10 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

, Onderwerpe in hierdie vraestel

• Finansies (samestellende rente, huurkoop)
• Waarskynlikheid (basiese waarskynlikheid, Venn-diagramme, meetkundige
waarskynlikheid)
• Statistiek (boks-en-snor-diagram, frekwensietabelle, gemiddeldes, mediaan, vyf-
getal opsomming)
• Trigonometire (verhoudings in reghoekige driehoeke)




Bl 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 10 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 6, 2025
Number of pages
14
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions