Afrikaans Huistaal
Studienotas
Leesbegrip &
Opsomming
GRAAD 10 - 12
@IMPAQ T1_Taak 4_202 Gr10, @IMPAQ T1_Taak 4_2020, Gr 10 DBE KontroleToets 2022, @IMPAQ T1_Taak 4_2024Gr11, @IMPAQ T1_Taak 5_2024Gr12,
AFDELING A: LEESBEGRIP
WENKE:
• Die meeste van die antwoorde is in die uittreksel, jy
moet net weet waar om te kyk! Om na sleutelwoorde te
soek, sal jou help. Onthou om jou spelling na te gaan.
• Hou die puntetoekenning in gedagte! Jy wil nie punte
verloor omdat jy nie in volle sinne geskryf het of meer as een antwoord per
vraag gegee het nie.
INHOUD
Afdeling A: Begripslees
Afdeling B: Opsomming
@Juffrou_Ansie
, 2
@Juffrou_Ansie
, 3
1.1 Waar is die huis geleë waaroor die leesstuk handel? (1)
1.2 Identifiseer die rede waarom die Uilhuis bekend geraak het? (1)
1.3 Gee TWEE redes waarom Helen na haar tuisdorp teruggekeer het. (2)
1.4 Watter enkele woord dui op hoe groot die dorpie is? (1)
1.5.1 Waarom het Helen die huis verander? (1)
1.5.2 Noem TWEE veranderinge wat sy aangebring het. (2)
1.6.1 Wat word bedoel met: “haar verhouding met die dorp was kompleks...”? (1)
1.6.2 Waarom was haar verhouding met die dorp kompleks? (1)
1.7 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Helen het alle beelde self gemaak.
Motiveer jou antwoord met ‘n aanhaling uit die teks. (1)
@Juffrou_Ansie