Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages
Summary

Summary AFRIKS ORAL / ESSAY on film study (BALLADE VIR 'N ENKELING)

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages

ORAL / ESSAY on a film - "Ballade vir 'n enkeling"

Content preview

DIE ROL EN BETEKENIS VAN SIMBOLE IN DIE FILM:



Goeie môre Meneer en klas.



Simbole speel ‘n baie belangrike rol in die film “Ballade vir ‘n enkeling”. Baie simbole word gebruik om
begrippe te verstaan wat beter verklaar word as hulle gevisualiseer word, eerder as gesproke woorde.
Vier simbole wat die film gebruik, is ‘n tikmasjien, treine of treinspore, ‘n goue hangertjie, en voëls.



Die hoofkarakter, Jacques Rynhard, is ‘n suksesvolle skrywer. ‘n Tiksmajien simboliseer dat hy skryf. Hy is
kreatief en spandeer gereeld tyd aleen deur met sy tiksmajien. Hy dink baie oor homself, so hy baie
selfverwesen-likin-ge het. Dit gaan saam met die feit dat hy baie sensitief is. Hy het ‘n harde lewe en
gaan deur moeilike ervarings, maar die tiksmasjien simboliseer en herinner ons daaraan dat hy steefs ‘n
sagte hart het.



Baie tonele in die film wys treinspore. Die treinspore simboliseer baie dinge en mense in die film, soos
Jacques se oorlede pa (Klaus). Sy passie was om treine te bestuur en hy het “treindrywer van die jaar”
gewen. Klaus se dood is ‘n groot deel van die film en die treinspore beklemtoon dit as ons hulle in baie
tonele sien. Jan-Paul het homself by die treinspore doodgemaak. Dit simboliseer dat Jan-Paul en Jacques
‘n groot deel van mekaar se lewens was – hulle het gereeld saam daarheen gegaan, en dit beklemtoon
ook hulle valse vriendskap. ‘n Ander valse vreindskap in die film is tussen Lena “MeisieKind” en Jacques.
Hulle het tyd by die treinspore gespandeer – dit beklemtoon hulle valse liefde. Treinspore kan in baie
aanwysings gaan, soos lewe situasies. Treinspore kan ook opbreek.



Lena het vir Jacques ‘n goue hangertjie gegee. ‘n Klein voël hang op dit wat ‘n simbool van vryheid is. Dit
simboliseer hul “liefde” vir mekaar. Dis ironies, want daar is ‘n geheime bekenis van die voël op die goue
hangertjie. Lena was nie eintlik verlief op Jacques nie. Sy het vir hom ‘n voël gegee om hom (indirek) van
hulle valse liefde bevry en om hom vryheid te gee. Die voël simboliseer ook die rede waarom Jacques se
pa doodgemaak was. Die ketting van die goue hangertjie wys dat Jacques sy hele lewe in kettings is,
want almal lieg vir hom. Hy is vasgekeer. Hy leef rondom geheime.



Hierdie film is ‘n spanningsdrama en die karakters het baie komplekse verhoudings. Simbole is gebruik
om spanning te skep, en om baie gebeure te voorspel. Hulle help ons om die storie te verstaan en hulle
maak die storie meer interressant. Sonder simbole is die film nie die moeite word om te kyk nie.



Dankie

Connected book
 image
Publisher: 2017 ISBN: 9781477313411 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
202
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
December 4, 2020
Number of pages
1
Written in
2020/2021
Type
Summary
R127,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
5
Followers
5
Items
4
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions