Toerisme
KW 1,2 & 3
K w a r t a a l 1
Wereldgebeure
Wat is dit?
n Gebeurtenis waaraan baie verskillende lande deelneem
of wat baie lande raak en wat wereldwye
belangstelling ontlok.
Voorbeelde
FIFA-wereldbekersokker - grootste, mees gekykte
internasionale sokkerbyeenkoms [elke vier jaar
aangebied]
Tour de france - internasionale fietsreisies, hoofsaaklik
in Frankryk
Comrades-marathon - Jaarlikse ultra marathon [89km]
in KwaZulu-Natal
Olimpiese spele - internasionale multisportsbyeenkoms
[elke vier jaar]
Wimbledon - Tennistoernooi [elke jaar] in Wimbledon
G8-beraad - (sederet 2006 bestaan Groot Agt uit
Frankryk, USA, UK, Russland, Duitsland, Italie en
Kanada) Leiers van lande ontmoet om kwessies met
, makro-ekonomiese bestuur, internasionale handel,
terrorisme en ontwikkeling van lande te bespreek.
Indaba - Handelbyeenkoms oor vier dae. Een van
toerismebemarkingsgebeurtenisse op die afrika en
wereld kalender. Lok meer as 13000 afgevaardigdes uit
die reistoerismebedryf en verwante bedrywe
Sleutelwoord
Beraad - vergadering van staatshoofde en beamptes
om werklik belangrike kwessies te bespreek
Gasheerland - Land waar die gebeurtenis plaasvind
Afgevaardigdes - mense wat n land verteenwoordig
Deelnemers - Mense wat aan die gebeurtenis deelneem
Toeskouers - mense wat na die gebeurtenis kom kyk
Infrastruktuur - basise sisteme en struktuur wat n
land of organisasie nodig het om
behoorlik te kan funksioneer.
Invloei - inkom van baie mense
Internasionale betrekkinge - verhoudings tussen pollitici
en sakelui van verskillende
lande
Bele - bestee geld aan iets in hoop om later wins te
maak
, Uitwerking van wereldgebeurtenisse
Positief - Verbetering van infrastruktuur
Werkskepping vir plaaslike inwoners
Bewusmaaking van buitelandse & plaaslike
inwoners van plaaslike kultuur
Besteding aan beskerming van toeriste-
attraksies
Gevoel van nasionale of plaaslike trots
Groot invloei van internasionale besoekers
Verhoogde deelname aan gebeurtenis wat
aangebied word
Beter internasionale betrekkinge
Negatief -Besoedeling
Toename in misdaad
Oormatige pryssygings
Disintegrasie van kuluur
Ander moontlike negatiewe uitwerkings
Vermenigvuldigingseffek
1. Direkte voordeel: Aanvanklike toeristespandering gaan
direk na diensverskaffers wat direk betrokke is by toeriste.
2. Indirekte voordeel: Plaaslike besighede ontvang sekondêre
spandeergeld van toeriste en spandeer dit elders in die
gemeenskap.
3. Vermenigvuldigingseffek: Geld wat in toerisme spandeer
word, vloei na ander sektore. Byvoorbeeld, toeriste betaal vir
verblyf in 'n hotel (direk), die hotel bestee aan kos (indirek),
wat dan weer na ander sektore vloei.