Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 30 pages
Summary

Summary Grade 10 Geografie Termyn 3_2025

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 30 pages

Wees Toetsreeks-gereed met hierdie volledige CAPS-belynde pakket, saamgestel uit ou DBE-, EC-, Gauteng- en Impaq-vraestelle. Dek Bevolkingsverspreiding, -struktuur, -groei en -bewegings, asook kaartwerk-oefening met regte topografiese en ortofotokaarte. Sluit duidelike memo-styl antwoorde, definisies, diagramme en paragraafskryf-riglyne in om jou eksamenselfvertroue te verhoog

Content preview

Page 1 of 30




GEOGRAFIE
Graad 10

Kwartaal 3
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, (EC/NOVEMBER 2020),
@IMPAQ TEST T3_2020, @IMPAQ TEST T3_2021, CONTROLLED TEST 2_ Gauteng/2023.
@IMPAQ NOV 2019 – 2022.

Let wel: Paragraafvrae moet in vol sinne en in paragraafformaat beantwoord word. Die
antwoorde is puntgewys geformuleer om leer te vergemaklik.

Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word
herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.

Sterkte. Juffrou Ansie
Inhoud

Bevolkingsverspreiding en -digtheid 2
Bevolkingsstruktuur 7
Bevolkingsgroei 10
Bevolkingsbewegings 16
Kaartwerk 25 - 30




@Juffrou Ansie

, Page 2 of 30


Term Definisie

Bevolkingsaanduiders Statistieke wat aandui hoe die bevolking verander

Bevolkingverspreiding is hoe mense oor ʼn geografiese
Bevolkingverspreiding
gebied versprei is.

Mense wat uit hulle eie land na ’n ander land vir
Emigrante
werkgeleenthede beweeg

Bevolkingsontploffing Die vinnige toename in die land se bevolking

’n Grafiek wat die bevolkingstruktuur in terme van
Bevolkingspiramide
ouderdom en geslag aandui

Landelike bevolking Die aantal mense wat in landelike gebiede woon

Migrante wat gedwing word om uit hul land van herkoms te
Vlugtelinge
trek weens vrees vir vervolging of natuurrampe

Bevolkingsdigtheid Die aantal mense per vierkante kilometer

’n Sterk gevoel van vrees en afkeer of vrees vir mense uit
Xenofobie
ander lande

Die verwagte gemiddelde aantal jare wat mense in ’n land
Lewensverwagting
sal leef




Bevolkingsverspreiding en -digtheid

Bestudeer die volgende: @NOV 2020




@Juffrou Ansie

, Page 3 of 30




Die verskil tussen digbevolkte en ylbevolkte plekke.

Dig bevolk: ’n gebied waar baie mense woon/ekumene

Yl bevolk: ’n gebied waar ’n klein aantal mense woon

5. Die meting wat gebruik word om bevolkingdigtheid te bereken.

Mense wat in ’n gebied woon per vierkante kilometer.

6. Mense verkies om in te bly in:

Figuur B – mense sal verkies om te lewe in so ’n plek as gevolg van die goeie klimaat en
voldoende hulpbronne beskikbaar – dit sal lei tot meer mense wat na hierdie gebied toe sal
beweeg.

7. Hierdie jaar is die wêreld geraak deur ’n pandemie bekend as Covid-19. Dit ’n globale
probleem geword en die maatreëls is om die virus te bestry.

• Mense beweeg regoor die wêreld vir werk, opvoeding, toere, en besoek familie en
vriende/verskillende doeleindes.
• Die beweging van mense en die fisiese kontak met ander het gelei tot die verspreiding van
die virus.
• Om te reis is in vandag se tyd vinnig as gevolg van lug as ’n middel van vervoer.
• Meeste mense woon in stede. Dit maak openbare vervoer noodsaaklik – dit het gelei
daartoe dat die virus meer versprei het.
• Die beperking van mense om te kan reis, het gehelp om die verspreiding van die virus op ’n
effektiewe manier te verminder.
• Die groot probleem met die doeltreffendheid van die maatreëls is dat die virus reeds
versprei het voor die maatreëls in plek gestel is, dus is mense reeds besmet


@Juffrou Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 25, 2025
Number of pages
30
Written in
2025/2026
Type
Summary
R89,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
16 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions