100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Landbou­wetenskappe Rekord/Finaal 2025 Vraestel 2

Rating
5,0
(1)
Sold
-
Pages
53
Uploaded on
25-08-2025
Written in
2025/2026

Graad 12 Landbou­wetenskappe Rekordeksamen 2025 Vraestel 2 Berei deeglik voor vir jou rekordeksamen met ons omvattende Landbou­wetenskappe Vraestel 2-studienotas. Inhoudsdekking Volledig CAPS-belyn en gestruktureer volgens amptelike eksamenriglyne. Vraestel 2: Landbou-ekologie, Grondkunde, Plantkunde en verwante inhoud. Bronmateriaal Noukeurig saamgestel uit ’n wye verskeidenheid ou DBE- en Provinsiale vraestelle, om blootstelling aan verskillende vraagstyle te verseker. Sluit vrae in wat aangepas is uit onlangse NSC-eksamens sowel as ouer hoëgehalte bronne om hersiening te versterk.

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 25, 2025
Number of pages
53
Written in
2025/2026
Type
Summary

Content preview

1



LANDBOUWETENSKAPPE
Rekordeksamen
Vraestel 2
GRAAD 12
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie
aantekeninge saam te stel. DBE/November 2020,
DBE/November 2022, SACAI SEP 2022, SACAI SEP 2021 & SACAI SEP 2020. (EC/September
2022) & (EC/September 2023)


Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek
wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te doen. IMAGES- CANVA


Sterkte.Juffrou Ansie
INHOUD

LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 4
PRODUKSIEFAKTORE 20
Kapitaal 20
Bestuur 23
Arbeid 25
Grond 28
Begroting 30
BASIESE LANDBOUGENETIKA 34
Monohibriede kruising 34
Dihibriede kruising 38
Stamboomdiagram 39
Variasie 39
Seleksie 43
Teelstelsels 45
Poligenese oorerwing 47

@ Juffrou_Ansie

, 2


Genetiese modifikasie 48
Geslagschromosome en die bepaling 51
Oorerflikheid 52
Atavisme 53
_________________________________________________________________________

Kortvrae:

Biometrie Biometrie is die studie van meetbare biologiese eienskappe via
rekenaartegnologie.
Ekonomie Bestudeer die manier waarop kragte van vraag en aanbod werk om die
verspreiding van hulpbronne en rykdom te beheer
Geskoolde arbeid Arbeiders wat in ’n spesifieke vaardigheid opgelei is en ’n graad- of
diplomakursus voltooi het.
Vaste werkers Diegene wat die normale vasgestelde ure as plaasarbeiders werk,
naamlik 48 uur per week.
DNS Kom voor in die kern en verskaf genetiese instruksies vir die funksionering
van selle.
Kontantvloei Die plaas se finansiële beplanningsaspek wat verseker dat geld wat
benodig word om produksie vol te hou, ten alle tye beskikbaar is.
Stoor/koelkamers Stoor/koelkamers van bederfbare landbouprodukte word die beste deur
’n gekontroleerde omgewing bereik
Resessiewe geen Die swakker allele kan net die oorerflike eienskappe in die nageslag
uitdruk as dit van albei ouers oorgeërf word.
Produksiebeplan- Die manier waarop ’n onderneming hierdie funksie van
ning- en “aanvraagskepping” en “verkoopsbevordering” deurvoer, bepaal in ’n
ontwikkeling groot mate hul bemarkingsukses en wins
Translokasie Translokasie is die verplasing van genetiese materiaal van een
chromosoom na ’n ander.
Atavisme Atavisme verwys na die herverskyning van ’n eienskap nadat dit vir ’n
aantal generasies skynbaar afwesig was.
Markewewig Die markewewig dui die toestand aan waar ’n produk se hoeveelheid wat
verbruikers benodig, presies gelyk is aan die hoeveelheid wat
produseerders wil verkoop.
Mark Die plek of fisiese ligging waar die ruiltransaksie gewoonlik plaasvind.
Markrisiko’s Die verandering in waarde van die produk tydens bemarking.
Prysvasstelling Die vorming van pryse van goedere en dienste in die mark deur spontane
werking van prysvormingsfaktore.
Ekonomie Bestudeer die manier waarop kragte van vraag en aanbod werk om die
verspreiding van hulpbronne en rykdom te beheer.
Mark Die plek of fisiese ligging waar die ruiltransaksie gewoonlik plaasvind
Genetika/Oorerwing Dit handel oor die oordrag van kenmerke en die eienskappe van genetiese
materiaal soos chromosome en gene.

@ Juffrou_Ansie

, 3


Inkomstestaat Hierdie is ’n opsomming van die inkomste en uitgawes van die boerdery in
’n gegewe tydperk soos ’n produksiejaar, boekjaar of belastingjaar.
Verwerking/Proses- Behels die verandering van ’n produk van sy oorspronklike vorm na ’n
sering/ vorm wat die verbruiker makliker kan gebruik.
Waardetoevoeging
Vaste kapitaal Vaste kapitaal is die kapitaal wat benodig word vir investering in bates en
is dus langtermyn van aard.
Multigesegmenteer- Multigesegmenteerde bemarking laat jou toe om ’n paar segmente te kies
de bemarking en ’n bemarkingstrategie te ontwikkel om hulle almal te pas
Hibriedlewenskrag/ ’n Groot toename in die groei en produktiwiteit van die nageslag afkomstig
Stamboom van die kruising van geneties verskillende ouers staan as
hibriedlewenskrag/ stamboom bekend
Nywerheidsmede- Nywerheidsmededinging ontstaan wanneer landbou hoë fisiese eise stel
dinging aan die arbeider se uithouvermoë en relatiewe lae lone
Onvolledige Met onvolledige dominansie het die nakomelinge ’n mengsel van
dominansie eienskappe van die twee ouers se fenotipes
Erfdwang Die vermoë van diere om hul eienskappe aan die nageslag oor te dra
Landbanklening/ ’n Kapitale lening wat ’n boer moet aangaan om grond te koop
Handelsbanklening
Die fenotipe van ’n Die fenotipe van ’n dier kan beskryf word as die som van die
dier omgewingsvariasie en genetiese variasie
Meiose Seldeling waartydens gamete vorm.
Diversifikasie Meer produksievertakkings word in die boerderybedryf ingesluit om
verkope en seisoenale volumes te verbeter.
Heterosigoties ’n Individu met twee verskillende allele van dieselfde geen.
Gamete Die gespesialiseerde geslagselle wat tydens bevrugting saamsmelt.
Begroting ’n Skriftelike dokument wat toekomstige aktiwiteit met betrekking tot
inkomste en uitgawes beskryf gebaseer op projeksies en historiese data
Standaardisasie Die voorsiening van standaardspesifikasies wat eenvormigheid aan ’n
groep produkte sal verleen met betrekking tot faktore soos gehalte,
grootte, massa, kleur en vog.
Volledige Wanneer een geen die uitwerking van ’n ander geen geheel en al oorskadu
dominansie wat betref die oorerflikheidsfaktor
Ondervoeding Ondervoeding is wanneer diere stadig groei en voortplanting word
benadeel.
Netto Netto plaasinkomste is die totale bruto marge minus die algemene
plaasinkomste plaasuitgawes.
Die teelwaarde Die teelwaarde verwys na die totaal van die geeneffekte van ’n teeldier,
soos deur die prestasie van sy nageslag gemeet.
Arbeidsproduktiwi- Arbeidsproduktiwiteit is ’n maatstaf wat deur plaasbestuurders gebruik
teit word om na die uitsette van die arbeidsmag te verwys.

@ Juffrou_Ansie

, 4


Arbeid is die menslike, fisieke en verstandelike inspanning wat gebruik word om
goedere en dienste te skep
Aa Verteenwoordig ’n heterosigotiese genotipe by skape
DNS Kom voor in die kern en verskaf genetiese instruksies vir die funksionering
van selle
Beplanning Die bestuursaksie waardeur kort- en langtermynstrategieë vir ’n
boerderyonderneming ontwikkel word
Privaat In ’n privaat eiendomstelsel besit die boer ’n stuk grond met sy/haar naam
eiendomstelsel op die titelakte.
Netto waarde Netto waarde is die verskil tussen die waarde van jou bates en die waarde
van jou laste.
Nisbemarking Nisbemarking is ’n eksklusiewe bemarking .Dit is wanneer ’n spesifieke
produk van hoë gehalte teen ’n hoë produkprys aangekoop word. Hierdie
mark soek ’n spesifieke gehalte produk en die gehalte is aansienlik hoër
as die gemiddelde markproduk. Daarom word aansienlike hoër pryse vir
die spesifieke produkte betaal
Die hoofdoel van ‘n Dit gee ’n opsomming van die finansiële stand van die plaas op ’n
balansstaat bepaalde tydstip/bepaalde datum of tyd




LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
Drie boere gebruik verskillende bemarkingsbenaderings soos hieronder verduidelik.
(EC/SEPTEMBER 2023)




Identifisering van die bemarkingsbenaderings wat deur BOERE A, B en C gebruik word.

A – Massabemarking
B – Nisbemarking
C – Multigesegmenteerde

ʼn Bemarkingsbenadering wat ideaal vir klein besighede sal wees:
Bemarkingsbenadering B




@ Juffrou_Ansie

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
2 months ago

1 month ago

Thank you very much for the 5 star Rating

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
879
Member since
2 year
Number of followers
220
Documents
383
Last sold
1 week ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

63 reviews

5
48
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions