Summaries after sample
,Hoekom het ons Grondwet ‘n Handves van regte?
Eerlike spel en sportiewe gedrag
• Nie alle Suid-Afrikaners is in die verlede gerespekteer
nie. • Menseregte is belangrik op die sportveld.
• Die Handves van Regte is 'n afdeling van die Grondwet • Jy moet die regte van ander op waardigheid,
wat die regte van die burgers van Suid-Afrika lys. veiligheid en gelykheid respekteer.
• Dit lei die regering en mense in die land. • In sport beklemtoon jy ook ander lewensvaardighede
• Ons kan beter lewens in SA lei as ons saamwerk en die soos om die reëls te volg en as 'n span saam te werk.
Handves van Regte handhaaf.
Rol van waardes en vertroue
Verantwoordelikheid teenoor ons regte
• Regverdige spel is wanneer spelers die reëls van die spel
• Dit is ons verpligting om ons eie regte te nakom.
Sample
verdedig en te handhaaf. E1:
• Regverdige spel sluit respek, vertroue, vriendskap en om
• Dit is ons plig om almal se menseregte te Menseregte in 'n goeie wenner of verloorder te wees in.
handhaaf en te verdedig. die Suid- • Spelers moet mekaar vertrou om by die reëls te bly.
Afrikaanse • 'n Vuil spel is wanneer spelers probeer om mekaar
tydens 'n spel te kul of seer te maak.
Grondwet
Summaries after sample
• Vuil spel verhoed spelers om hul ware vaardighede uit te
Suid-Afrika se Handves van Regte leef.
• Basiese menseregte.
• Reg op vryheid. Respek vir verskille
• Kinderregte.
• Reg op privaatheid. • Mense het verskeie sterk- en swakpunte.
• Reg op toegang tot inligting. • Sommige mense het gestremdhede.
• Reg op onderwys. • Almal het die reg om aan sport deel te neem.
• Reg op maatskaplike dienste.
• Politieke regte.
• Arbeidsregte.
• Reg op taal en kultuur.
• Reg op eiendom.
• Reg op regverdige administrasie.
• Omgewingsregte.
GR7 K2 LO Breinkaart Oxford Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample