• Gebruik geskikte afdeling-titels, opskrifte,
AANBIEDINGS subopskrifte en kolpunte.
EN DATA-RESPONS • Som die hoofpunte van die aanbieding op om die
aanbieding af te sluit.
• Staan in ‘n goeie regop posisie, waar die gehoor die
Faktore wat oorweeg moet word wanneer ‘n aanbieder en aanbieding duidelik kan sien.
aanbieding voorberei word
• Weerhou jouself daarvan om agter toerusting weg
Aanbiedings en data-respons te kruip.
Die deel van inligting en data vir • Trek luisteraars se aandag.
beplanningsdoeleindes is van kritieke belang in enige
organisasie. Inligting en data moet met verskeie
belanghebbendes gedeel word binne en buite die Maniere waarop die aanbieder terugvoer op ‘n
organisasie. ‘n Aanbieding is een metode om inligting nie aggressiewe en professionele wyse kan
met belanghebbendes te deel. Die aanbieding word hanteer
dikwels aangevul deur verskeie visuele hulpmiddels
wat die aanbieding verbeter, en ondersteun die • Hou antwoorde kort en op die punt.
inligting wat verskaf word.
• Vra om verskoning en erken foute indien dit deur
Die sukses van enige aanbieding hang af van die die gehoor uitgewys word.
voorbereiding wat die aanbieding voorafgaan. Voor
• Moedig vrae van die gehoor aan.
die aanbieding moet die aanbieder verskeie faktore
oorweeg wat sy/haar aanbieding sal verbeter. • Spreek altyd die vraag aan, en nie die persoon nie.
Beplanning vir die aanbieding verseker dat enige
uitdagings wat tydens die aanbieding mag voorkom, • Erken goeie vrae om die gehoor te motiveer om
geïdentifiseer en aangespreek word. meer vrae te vra.
• Die aanbieder moet nie by ‘n debat betrokke raak
wanneer die op vrae reageer nie.
Faktore wat VOOR die aanbieding deur die
aanbieder oorweeg moet word • Die aanbieder moet nie die vrae vermy as die nie
beantwoord kan word nie, maar eerder belowe om op
• Wees duidelik oor die doel van die aanbieding en ‘n later stadium terugvoer oor die vrae te gee.
skryf ‘n uiteensetting neer van die belangrike
inligting wat jy met jou gehoor wil deel.
• Maak seker dat die hoofdoel van die aanbieding in Areas van verbetering vir die volgende
jou openingsverklaring vasgelê word. aanbieding
• Sluit slegs die inligting wat belangrik en betroubaar Areas van verbetering vir die volgende
is in jou aanbieding in. aanbieding
• Vergewis jouself met die inhoud van die aanbieding • Die aanbieder moet doelwitte hersien wat nie
om ‘n gladde vloei van die aanbieding te verseker. bereik is nie.
• Wees vertroud met die agtergrond van jou gehoor, • Integreer humor op die gepaste tye in jou
sodat jou aanbieding tot hul belangstellingsarea aanbieding.
spreek.
• Wees altyd bereid om die inligting aan te pas, by te
• Berei jouself voor vir moontlike vrae wat werk en relevant te hou.
duidelikheid soek wat jou gehoor na die aanbieding
kan vra. • Reflekteer oor enige probleme en kritiek en
voorkom dit in toekomstige aanbiedings.
• Besoek die lokaal van die aanbieding om te
verseker dat die oudiovisuele toerusting in werkende • Enige inligting wat die aanbieder as terugvoer van
toestand is. ‘n aanbieding ontvang, moet ontleed word en waar
relevant, bygewerk word om die aanbieding op te
dateer of te wysig.
Faktore wat TYDENS die aanbieding deur die • Reflekteer oor die tydsduur van die aanbieding om
aanbieder oorweeg moet word inhoud by te voeg of te verwyder.
• Noem/wys eers die belangrikste inligting.
• Maak die doel/hoofpunte van die aanbieding Aspekte wat oorweeg moet word wanneer ‘n
duidelik aan die begin van die aanbieding. multimedia-aanbieding ontwerp word