100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary ekskresie

Rating
-
Sold
-
Pages
22
Uploaded on
19-11-2020
Written in
2020/2021

n deeglike opsommingvan graad 11 biologie ! kontak my persoonlik as jy enige vrae het via email

Institution
11










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Chapter 4- fotosintese ,chapter 5-dierevoeding, chapter 6-selrespirasie, chapter 7-gaswisswling,chap
Uploaded on
November 19, 2020
Number of pages
22
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

EKSKRESIE

• Liggaam benodig suurstof en voedingstowwe vir aktiwiteite.

• In die proses word afvalstowwe vrygestel wat uitgeskei moet word.

• Proses van uitskeiding help met die handhawing van ‘n interne ewewigstoestand.

• Uitwendige omgewing verander gedurig, maar omgewing binne en buite die weefsels moet
konstant gehou word tov Temp, pH en konsentrasie van verskillende stowwe. HOMEOSTASE

• Selle neem suurstof en voedingstowwe uit hul omgewings op. In sel vind verskillende
metaboliese prosesse plaas.

• Energie vorm asook klomp afvalprodukte.

• Stowwe moenie in selle ophoop nie.

• Dit moet verwyder word deur proses EKSKRESIE

Belangrikste uitskeidingsorgane en hul afvalprodukte

,Urinestelsel:

• Bestaan uit:

o 2 Niere - organe waar die urine gevorm word.

o 2 Ureters - spierbuise wat die urine vanaf die nier na die blaas vervoer

o Blaas - sakagtige orgaan waar die urine tyedelik geberg word

o Uretra - ‘n buis wat die urine vanaf die blaas na buite die ligg vervoer

• Ligging:

o Boonste gedeelte van die buikholte onder die diafragma.

o Geleë aan weerskante van die werwelkolom, met konkawe kant in rigting van
werwelkolom.

o Regternier effens laer as die linkernier, omdat lewer aan regterkant voorkom.

o Niere kry geoksigineerde bloed van die aorta vanaf die renale arteries.

o Renale venas dra gedeoksigineerde bloed v d niere na die vana cava inferior.

• Wat hou niere in posisie?

o Die peritoneum – ‘n dun laag bindweefsel om die nier.

o Vetweefsel

o Bloedvate, nl. Onderste vena cava, aorta, nierslagaar en nieraar.

, Urinestelsel:
R73,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
charneventer
5,0
(1)

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
biologie graad 11
-
1 5 2020
R 365,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
charneventer CTU Training Solutions
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
6
Member since
5 year
Number of followers
3
Documents
14
Last sold
8 months ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions