Verbruikers
Inkomste + Uitgawes van Suid-Afrikaanse huishoudings
Statistiek Suid-Afrika (SSA)
Nationale statistiekagentskap.
Versamel elke 5 jaar oor bestedingspatrone in SA.
Die data word gebruik om VPI ( verbruikersprysindeks ) op te dateer en om inflasie te bepaal.
Vergelyk manier waarop verskillende huishoudings hul geld bestee.
Tref vergelykings tussen inkomste en uitgawes van:
o Bevolkingsgroepe , ouderdomsgroep & inkomtsegroepe.
o Geslagte, landelike- en stedelike bewonders oor verskeie provinsies.
Bronne van inkomste vir Suid-Afrikaners
Nie-Finansiële inkomste:
o Produkte en dienste wat huishouding bekom in ruil vir iets anders as geld.
o Vb:
Maak jou huis self skoon, sodat jy nie daarvoor hoef te betaal nie.
Kweek jou eie groente / maak jou eie klere.
Finansiële inkomste:
o Die geld wat ń persoon/ huishouding binne sekere tydperk ontvang.
o Hoofbronne van inkomste:
Arbeid verrig:
Salarisse/ Lone:
Maandlikse of weeklikse betaling vir arbeid verrig.
Kommissie:
Betaling wat aan verkoopspersone gegee word, nagelang hoeveelheid
produkte wat hul verkoop.
Professionele fooie:
Fooie wat deur professionele persone vir dienste wat gelewer word.
Bonusse:
Gewoonlik ń % van werknemer se jaarlikse salaris.
Verkope van produkte:
Boerdery:
Betaling wat boere ontvang vir produkte wat hul verkoop.
Soon melk / vrugte / groente.
Wins:
Geld wat ń persoon ontvang vir iets wat hy / sy vir meer as die
vervaardigingskoste verkoop.
Beleggings:
Rente:
Ontvang geld vanaf bank vir beleggings/ spaarrekening.
, Dividende:
Ontvang geld vir hoeveelheid aandele wat jy in ń maatskappy besit.
Huuropbrengs:
Ontvang geld vir uitverhuring van eiendom.
Aftree-inkomste:
Uitkeerversekering:
Geld wat uitbetaal wanneer polis uitkeer.
Sluit versekerde som en soms ń bonus in.
Pensioen:
Geld wat met aftrede aan pensionaris betaal word.
Annuïteite:
Geld vanuit aftreefonds, wat gewoonlik eenmalige groot bedrag en
maandlikse uitbetalings insluit.
Maatskaplike dienste toelaes:
Ouderdomsgoelaes, kinderonderhoud / pleegouertoelaes,
ongeskiktheidstoelaes:
SA se regering betaal hierdie toelaes aan mense wat hiervoor
kwalifiseer.
Jou inkomste moet gewoonlik laer as voorgeskrewe bedrag wees, of
hul moet geen bron van inkomste hê nie.
Hierdie geld word vanuit belasting , wat staat hef,uitbetaal.
Byvoordele:
Belasbaar/ Nie-belasbare byvoordele:
Bykomende inkomste wat werkgewers aan hul werknemers betaal.
Informele inkomste:
Geskenke:
Finansiële geskenke.
Erflatings:
Geld wat in testament aan iemand nagelaat word.
Huishoudelike besteding ( uitgawes )
Balangrik aangesien dit die land se ekonomiese groei en ontwikkeling beïnvloed.
Faktore wat bestedingspatrone beïnvloed:
1. Sosio- ekonomiese vlak (inkomstegroepe):
o Laag:
Fokuspunt op basiese noodsaaklikhede.
o Middel:
Noodsaaklikhede , opvoeding en voorsiening vir die toekoms is prioriteit.
o Middel-tot-hoog:
Luukse goedere en dienste – ontwerpsklere , gesondheid & spabehandelings.
o Hoog:
Ekstra luukshede.
Soon ingevoerde sportsmotors , duur juwele en luukse reise.
2. Gesinslewensiklus & tipe huishouding spandeer geld op verskeie maniere en op
verskillende dinge:
o Kinders op skool:
Skoolfondse .
Sporttoerusting & -afrigting.
Ekstra klasse.
Buitemuurse aktiwiteite.
, Verviers.
o Sodra volwasse kinders die huishouding verlaat het:
Persoonlike belangstellings.
Stokperdjies.
Reise.
o Groepe studente/ jong volwassenes wat ń huis deel:
Vermaak.
Sosiale aktiwiteite.
Vriende.
3. Ouderdom & portuurgroepsdruk:
o 20 – 24 :
Elektronika.
Huishoudelike toestelle.
Ontspanningsaktiwiteite.
o 45 – 48 :
Vakansies / reise.
4. Kultuur & bevolkingsgroepe:
o Kulturele gebruike.
o Geloofsoortuigings & -gebruike.
5. Woongebiede:
o Pryse verskil:
Nagelang woonbuurt goedkoop of duur is.
Is gewoonlik aan infrastruktuurontwikkeling , werksgeleenthede en verskeie
uitbreidings gekoppel.
o Duurder woongebiede
Eiendomsbelasting, verskering en onderhoud is duur.
6. Inflasie:
o Styging in pryse a.g.v inflasie:
Verbruikers sal minder geld aan luukshede bestee.
7. Rentekoerse:
o As rentekoers styg:
Styg koste van lenings en maandelikse terugbetalingspaaiemente .
o Mense het dus minder besteebare inkomste en sny aan gebruik van luukshede of minder
belangrike produkte en dienste.
8. Ander:
o Gesindheid oor verbruik van sekere produkte.
o Prysveranderinge.
o Nuwe produkte op mark.
o Hoër verwagtinge.
o Veranderde geletterdheid slakke.
o Statuswaarde van handelsmerke.
o Bevolking se verstedeliking.
Toepassing:
1. Identifiseer uitgawegroep wat hoogste was in hierdie tydperk:
o Behuising, water, elektrisiteit, gas.
2. Identifiseer die tweede en derde grootse bedraende faktor tot huishoudings se uitgawes:
o 2de vervoer
o 3de Allerlei goedere en dienste.
3. Indien daar slegs na die gespesifiseerde uitgawes verwas word, identifiseer die groep
waaraan daar die minste spandeer was: