100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Skreeu deur Jaco Jacobs (Skreeu)

Rating
4,0
(6)
Sold
16
Pages
5
Uploaded on
13-10-2020
Written in
2020/2021

A summary of the short story Skreeu by Jaco Jacobs in the Skreeu bundle. Difficult words and their translations are given. Possible comprehension questions and answers are provided.









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Skreeu - jaco jacobs
Uploaded on
October 13, 2020
Number of pages
5
Written in
2020/2021
Type
Summary

Content preview

Kort Verhaal Opsomming – Skreeu
Skreeu – Jaco Jacobs
Opsomming (Summary)
‘n Meisie (Esta) is besig om ‘n toring te klim. Sy moedig haarself aan deur te sê dat sy net een
trappie op ‘n slag moet klim. Sy is moeg – sy vee haar kop teen haar bloes se mou af. Sy wil
nie afkyk nie. Die dorp onder haar en die toring is baie besig.
Die toring is ‘n selfoon toring en is deur die kerk opgerig. Esta se ma is baie betrokke by die
kerk, maar dink hulle is agter geld aan – omdat hulle die selfoon toring opgerig het. Esta
wonder wat haar pa van die pastoor en die mense van die kerk sou gedink het. Die mense by
die kerk het drie bidure per week en het baie reëls oor hoe jy jou lewe moet leef. Dit gee vir
die meisie nagmerries.
Juffrou Rademan het voorgestel dat Esta vir Herman met Afrikaans moet help. Delanie en
haar vriende het gelag end it het vir Esta skaam gemaak. Delani en haar vriende laat Esta aan
hiënas dink omdat hulle die swakste hiëna in die trop kan uitsnuffel. Sy dink dat Delani-hulle
iets in haar sien wat dalk swak is en daarom giggel hulle altyd vir haar.
Tyden spouse het Herman vir Esta kom vra of hy haar notas kan leen. Esta het ja gesê en
aangebied om hom die volgende middag te help. Sy sê dat dit ‘n fout was.
Sy vertel dat sy aanhou klim na die bookant van die toring. Haar arms is moeg. Sy ignoreer die
pyn.
Esta vertel die leser dat alles goed gegaan het. Dit het gelyk of Herman die geel grasperk en
die deurgetrapte mat nie raakgesien het nie. Hy het gemaklik in haar huis kom sit. Sy het vir
hom raad gegee oor hoe om gedigte te lees. Hy het aangedring dat sy die gedigte vir hom
moet lees. Hy sê dat sy mooi lees en dat sy te sag by die skool praat. Hy sê dat sy ‘n mooi stem
het. Hy het regtig geluister toe sy vir hom goed oor die gedigte leer. Sy besef dat hy slim is –
sy sê dat hy die hoogste wiskundepunte in die klas het. Sy verstaan dat hy nie in skool
belangstel nie, omdat hy ‘n boerseun is. Hy wil terug plaas toe gaan en op die plaas werk. Sy
dink hy is aantreklik en hou van sy glimlag, die kleur van sy vel en hoe hy lag. In die middel
van die Antjie Krog gedig soen hy haar.
Haar ma het toe op hulle begin skree. Sy het vir Esta ‘n slet genoem en gesê dat sy goedkoop
is. Sy het vir Herman weggejaag. Die ma het die gedigbundel agter Herman aangegooi.
Esta is op die platform. Sy hys haarself van die leer af op na die platform toe. Sy gly amper
maar maak dit tot bo. Sy leen teen die tralies.
Esta dink dat hy vir een van sy vriende oor haar ma se uitbarsting vertel het. Of iemand anders
het uitgevind en die nuus het in die dorp versprei. Mense hou op praat as sy verbyloop en
almal kyk nou vir haar by die skool met nuuskierige oë. Herman wil nie na haar kyk nie.
Esta kyk af na die dorp. Die kerktoring is naby aan haar. Sy sê dat haar ma die boks met al haar
pa se gedigbundels weggegooi het. Sy begin ‘n gedig voordra aan die dorp. Dan skree sy baie

1
R50,00
Get access to the full document:
Purchased by 16 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing all 6 reviews
1 year ago

1 year ago

2 year ago

2 year ago

2 year ago

4 year ago

4,0

6 reviews

5
3
4
1
3
1
2
1
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
MargieStrydom University of the Witwatersrand
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
270
Member since
5 year
Number of followers
217
Documents
15
Last sold
1 month ago
IEB Grade 12 Afrikaans FA Language Notes

Hello everyone and welcome! I upload Afrikaans literature notes for short stories and film studies. I have notes for Ballade vir 'n Enkleing and for Skreeu short stories. I hope they help :).

4,3

65 reviews

5
39
4
11
3
12
2
1
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions