This poem is written about the poet’s two-year old daughter, Elsa. His story is below.
, 1. Al oor my dak het hul gemaal … Reël 1:
2. dié voëltjies het vir haar kom haal. “my dak” verwys na die spreker se huis.
“hul” is die voëltjies.
“gemaal” = gesweef ( y around)
Alliterasie: h-klank, bind die gedig tot ’n eenheid.
Ellips: dui ’n ruspouse aan (pause) omdat dit
moeilik vir die spreker is om daaroor te praat.
Reël 2:
Aksentteken: “dié” - spesi eke voëls.
Hierdie voëljies is ’n teken van die dood en wag vir
die regte tyd om die dogtertjie te kom haal.
Verkleining: “voeltjies”. Dui aan dat hulle ’n kindjie
kom haal.
“Haar”: verwys na die 2-jarige dogter, Elsa.
Eufemisme: “haar kom haal”. Verwys na die dood
van die dogtertjie wat nader kom. Konnatiewe
taalgebruik.
Assonansie: aa-klank, bind die gedig tot ’n
eenheid.
3. Half-toegevoue vuisies klein Reël 3: “half-toegevoue” - die meisie lê in pyn.
4. het ylings na die doodsgordyn “Vuisies” ( sts) = verkleining; beklemtoon hoe
klein sy is.
Inversie: “vuisies klein”. Beklemtoon die woord
klein, en ook ter wille van rym.
Reël 4:
“ylings”: Sy het ’n koors. Om te yl = jy sien
dinge wat nie bestaan nie (she is delirious from
fever).
Metafoor: “doodsgordyn”. Die gordyn (the
curtain) is die skeiding (separation) tussen die
lewe en die dood. Die dood is naby. Daar is nou
net ’n gordyn tussen haar en die dood.
Enjambement: reël 4-5, dit versnel die gedagte
en dit gee ’n gevoel van dringendheid (urgency).
fi fl fi