• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 91 pages
Summary

Summary Asem Set Book Notes.

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 91 pages

These ASEM notes include character analysis, chapter summaries, chapter questions and answers, themes and key points in the novel. These notes were made by four 85% students in 2020 and have been checked by multiple teachers. Easy for English students to understand.

Content preview

ASEM
Deur JAN VERMEULEN

,Hoofstukke:
Hoofstuk 1: ​Giftige planne vir die vakansie

● Dit is Barries se verjaarsdag en hy is arrogant.
● Barries het ‘n ​blouswart Gibson-kitaar
● Lizette​, ​Floris​ en ​Theo​ is in sy kamer met hom.
● Barries vertel hulle hoe hy sy pa dood wil maak met rottegif, hy plan om sy pa te
konfronteer.
● Dit was beplan dat hy na sy pa vir die ​Desember vakansie​ te gaan, die pakkie rottegif is
reeds ingepak.
● Lizette se dat Barries moet nie so drasties op te tree nie en Barries is nie lus om by sy
pa te kuier nie.
● Hoe lyk Barries se kamer:
○ Sy boeke, pennesakkie en kosblik lê tussen die hoop vuil klere op die vloer
gestrooi.
○ Barries het ‘Man of the match’- ​toekennings ​vir krieket en medaljes vir atletiek
● Barries se ma raas oor sy deurmekaar kamer.
● Die familie het ‘n ​interdik​ met sy pa want:
○ Sy pa het hom fisiek mishandel toe hy vyf jaar oud was.
○ Sy pa het hom met die gespe van sy gordel geslaan.
● Sedert sy pa weg is, het hy nooit weer van hom gehoor nie. Nie eens ‘n kaartjie met sy
verjaarsdag nie.
● Barries se ma was partykeer jammer vir die pa.
● Hulle wil na die ​klub​ vanaand gaan vir Barries se vejaarsdag.
● Barries glo dat Theo seks met Lizette en met sy ma wil hê, want Theo glo alle vrouens
vind hom onweerstaanbaar.
● Hulle het ‘n African Grey ​papegaai​ (Nelson) maar hy wens dat hulle ‘n hond kan hê.
● Al is hulle woonstel klein, is dit in ‘n luuks en in ‘n goeie buurt.
● Barries se ma ry ‘n Mercedes
● Barries is jaloers op Theo want:
○ hy het al ‘n rybewys
○ en sy eie motor

,● Lizette en Barries vry in ‘n passievol manier. Barries wil seks met Lizette hê maar sy wil
nie onbeskermde seks hê nie.
● Barries se ma versoek hom om nie daardie aand dagga by die klub te rook nie maar
Barries se dat dit medisinale eienskappe het.
● Barries se ma dink dat die ​dagga affekteer​:
○ Barries se fisieke vermoëns
○ Sy sport
○ Sy akademiese prestasies
● Barries kry geïrriteerd.
● Barries se ma voel onrustig omdat hy gaan saam met sy vriende uit na ‘n klub. Sy dink
hulle het ‘n slegte invloed op hom.
● Wanneer Barries in die spieël kyk, herken sy baie van sy ma in homself.
● Barries groet sy ma met ‘n ​snedige aanmerking​ omdat hy arrogant is.
● Barries se ma kan nie sy gedrag langer vat/verduur nie
● Sy smeek hom om nugter huis toekom, maar Barries belowe niks nie.
● Wat Barries ​koop​ by die winkel:
○ dagga
○ kondome
○ lekkergoed
○ iets om sy asem te verfis voor hy gaan na die klub met sy vriende gaan

, Belangrike Vrae:

1. Na watter “giftige plan” word daar in die opskrif verwys?
Barries wil sy pa met rotgif vergiftig. Hy wil hom nie dood maak nie maar net om hom te
f ​ laat ly.

2. Hoekom wil hy sy pa vergiftig?
Hy pa het vir hom mishandel en verlaat toe hy vyf jaar oud was.

3. Gee enige twee bewyse waaruit ‘n mens kan aflei dat Barries-hulle nie finansieel
sukkel nie.
Barries se ma gee hom R100 om pizza te kry en hulle het ‘n Mercedes.

4. Dit wil voorkom asof Barries jaloers is op sy vriend, Theo. Waarom?
Barries is jaloers om Theo want Theo het sy eie kar, hy is baie aantreklik en hy is
fantasties gebou (groot spiere). Hy dink ook dat hy wil seks met Lizette hê.

5. Vir wie blameer Barries se ma vir sy rebelsheid en slegte houding?
Sy vriende Theo en Floris

6. Alhoewel Barries se ma ‘n interdik teen sy pa verkry het toe hy klein was, was dit
skynbaar nie baie suksesvol nie. Hoekom nie?
Want Barries se ma voel jammer vir die pa so sy het hom dikwels vergewe.

7. Watter vier dinge koop Barries voordat hy sy vriende ontmoet?
Dagga, kondome, lekker goed en iets om sy asem te verfis.

8. Wat is die een ding wat Barries die heel gelukkigste sal maak?
Hy wil sy pa vergiftig gee sodat hy sal ly. Dan wil hy se dat dit dinge finale verby is
tussen hulle.

Connected book
 image
Jan Vermeulen Asem
Publisher: Unknown ISBN: 9780799378870 Edition: Unknown

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
October 5, 2020
Number of pages
91
Written in
2020/2021
Type
Summary
R250,00
Purchased by 13 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
aliyaswart1
4,5
(20)
Sold
95
Followers
81
Items
0
Last sold
6 months ago


Reviews from verified buyers

5 year ago

Good effort, but unfortunately there are mistakes that might cost students some marks. Notes are not sufficient for HL Afr




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions