AFK1503
ASSIGNMENT 2 2025
UNIQUE NO. 589072
DUE DATE: 22 JUNE 2025
, WERKOPDRAG 02 / ASSESSMENT 02
DEEL 1: Skryfvaardighede
VRAAG 1: Bibliografie
1.1
Miller, S., Kriel, B.D. & Henry, D. 2018. Die ontwikkeling van Afrikaans. Pretoria:
Naledi.
VRAAG 2: Parafrase (TEKS A)
2.1
Mense gebruik nie net gesproke woorde in kommunikasie nie, maar ook geluide,
gebare en liggaamstaal. Volgens Anderson (2006) is verbale kommunikasie afhanklik
van klank en tempo, terwyl nie-verbale kommunikasie ander sintuie gebruik soos sig en
tas.
VRAAG 3: Logiese volgorde van sinne
3.1 Korrekte volgorde:
(d), (b), (a), (c)
Herstel in koherente volgorde:
1. In hierdie opstel gaan ek ondersoek waarom Afrikaans as ’n kreoolse taal beskou
kan word.
2. Ek sal eerstens die oorsprong van Afrikaans oorweeg en bepaal hoe Afrikaans
van ’n pidgin na ’n kreoolse taal ontwikkel het.
3. Daarna sal ek bepaal hoe Afrikaans aan die vereistes van ’n kreoolse taal
voldoen.