ASSIGNMENT 2 2025
UNIQUE NO. 589072
DUE DATE: 22 JUNE 2025
, Taalkunde en skriftelike kommunikasie
DEEL 1: Skryfvaardighede
VRAAG 1 – Bibliografiese inskrywing (7)
Antwoord:
Miller, S., Kriel, B.D. & Henry, D. 2018. Die ontwikkeling van Afrikaans. Pretoria: Naledi.
VRAAG 2 – Parafrasering van TEKS A (4)
Antwoord:
Mense gebruik nie net woorde om te kommunikeer nie, maar ook lyftaal en geluide.
Volgens Anderson (2006) maak verbale kommunikasie gebruik van klank, terwyl
nieverbale kommunikasie ander sintuie insluit.
VRAAG 3 – Volgorde van sinne (4)
Korrekte volgorde:
(d), (b), (a), (c)
Volledige geordende teks:
1. In hierdie opstel gaan ek ondersoek waarom Afrikaans as ’n kreoolse taal beskou
kan word.
2. Ek sal eerstens die oorsprong van Afrikaans oorweeg en bepaal hoe Afrikaans
van ’n pidgin na ’n kreoolse taal ontwikkel het.
3. Daarna sal ek bepaal hoe Afrikaans aan die vereistes van ’n kreoolse taal
voldoen.