100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 10 Gasvryheid Studies Junie 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
32
Uploaded on
21-05-2025
Written in
2024/2025

KONTEKSTUELE VRAE 2 Sektore en loopbane 4 Kombuis- en restaurantbedrywighede 6 Higiëne en veiligheid 11 Afvalbestuur 12 Voeding en spyskaartbeplanning 13 Preservering 16 Tee 17 Voedselkommoditeite 19 SUIWELPRODUKTE 22 Tipes melk 22 Hittebehandeling 23 Aangesuurde suiwelprodukte 25 Room 26 2 @Juffrou_Ansie Kaas 28 Botter 30 EIERS 30 Voedsel- en Drankbediening 31 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie 2022, @IMPAQ Junie 2020, 2021, 2024. Hersieningsboekie WCED 2023

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 21, 2025
Number of pages
32
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



GasvryheidStudies
Graad 10
Junie Eksamen
2025

Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie 2022, @IMPAQ
Junie 2020, 2021, 2024. Hersieningsboekie WCED 2023

Hierdie inligting/antwoorde kom uit die memorandum (daar is meer moontlike antwoorde).
Sommige inligting word herhaal - ek wil jou wys op die verskillende maniere waarop dieselfde
inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasie te beantwoord.

LET WEL: Jy MOET Kwartaal 1 se notas met Vraestel 1 se notas bestudeer. As jy nie kwartaal 1 se
notas gekoop het nie, kontak asseblief .


Sterkte. Juffrou Ansie
KONTEKSTUELE VRAE 2
Sektore en loopbane 4
Kombuis- en restaurantbedrywighede 6
Higiëne en veiligheid 11
Afvalbestuur 12
Voeding en spyskaartbeplanning 13
Preservering 16
Tee 17
Voedselkommoditeite 19
SUIWELPRODUKTE 22
Tipes melk 22
Hittebehandeling 23
Aangesuurde suiwelprodukte 25
Room 26

@Juffrou_Ansie

, 2

Kaas 28
Botter 30
EIERS 30
Voedsel- en Drankbediening 31


KONTEKSTUELE VRAE
Compote ’n Vrugtesous wat bestaan uit stukkies vrugte wat in suikerstroop
gekook word.
Gasvryheidstudies: Die studie van verskillende onderling verwante temas in die
gasvryheids-bedryf bv. higiëne, voedselproduksie, voedsel- en
drankbediening en kliëntediens.
Vleis en Die voedselgroep waarin droë bone geklassifiseer word.
vleisalternatiewe
Vitamien A Bevorder groei en gesonde oë.
Homogenisasie Melk wat onder hoë druk deur kleppe met fyn gaatjies geforseer
word om vetdeeltjies in ewe groot deeltjies op te breek.
Earl Grey ’n Mengsel van Darjeeling- en swarttee wat met bergamot gegeur
word.
Espresso Sterk, swart koffie wat in 'n demitasse bedien word.
Feta en Ricotta Kase wat as spesiale kaas geklassifiseer word.
Emulsifisering Wanneer twee onmengbare vloeistowwe met eiers verbind word
sodat dit nie skei nie.
Deegsnyer Apparaat wat gebruik word om smeer, soos botter, in koekmeel in te
sny.
Invryf Om smeer met die vingerpunte in meel in te werk.
Klits Om met ’n ballonklitser vinnig te meng om lug in te sluit.
Verroom Om smeer en suiker saam te klits tot lig en romerig.
Invou Om geklitste eierwit met ovaalbeweging in te meng.
Bind Om twee of meer bestanddele met behulp van eier aan mekaar te
laat kleef.
Meniskus Die geboë oppervlak van vloeistof in ’n maatbeker.
Potbraai / Die gaarmaak van voedsel in ’n bedekte pan in die oond terwyl dit
Braaistoof met olie of pansappe bedruip word.
Gelatinisasie Die proses wat plaasvind wanneer stysel aan klam hitte blootgestel
word.
@Juffrou_Ansie

, 3

Soufflé ’n Gebakte eiergereg wat berei word met witsous en eiergeel en
styfgeklitste eierwit ingevou.
Estetiese waarde Die aangename atmosfeer in ’n restaurant (ook verwys as
ambiance).
Die verskil tussen Rooiwynglas is groter as die witwynglas
witwyn- en
rooiwynglas
Die verskil tussen Demitasse is kleiner as die koffiekoppie.
koffiekoppie en ’n
demitasse
Eksterne spyseniers Hierdie spyseniers berei voedsel op hul eie perseel voor en vervoer
dit dan na die perseel waar, byvoorbeeld, die huweliksonthaal
plaasvind
Skoonmaak • Verwyder sigbare vuilheid
• Met water en seep
• Wanneer iets skoongemaak word, is dit vry van vuilheid,
onsuiwerhede of besoedeling.
• Dit bevat geen oorblyfsel van skoonmaakmiddels of
ontsmettingsmiddels nie.
• Nie meer as 100 mikroörganismes per vierkante sentimeter nie
Ontsmet Behels die doodmaak van skadelike bakterieë wat siektes
veroorsaak. Dit word gedoen met behulp van hitte of chemikalieë.
Alkohol
Koagulasie. Proteïene word fermer en stol – wanneer dit aan hitte blootgestel
word. Water word in die proteїenstruktuur vasgevang.
Jellering Styselnetwerk vang water vas en dit stol.
Sinerese Wanneer ’n jellie saamtrek en water daaruit gepers word.
Swart tee Swart teeblare word volgens hulle naam en grootte gegradeer
Suiwelprodukte Suiwelprodukte is ‘n versamelnaam vir melk, room, botter,
karringmelk, joghurt, roomys en kaas.
Suiwer suiwelprodukte is produkte waarvan die proteïeninhoud slegs
uit melkproteïene en die vetinhoud slegs uit melkvet vestaan.
Pasteuriseer Eiers word vir 15 sekondes by 72°C verhit en dan na 4°C afgekoel.
Skadelike mikroörganismes word vernietig.
Koaguleer Tydens verhitting van proteïene word dit ferm en stol a.g.v die water
wat in die proteïen struktuur vasgevang word.


@Juffrou_Ansie

, 4

Emulsifiseer Dit is wanneer twee vloeistowwe (water +olie)
met behulp van n derde bestanddeel (lesitien in eiergeel)
verbind word sodat dit nie sal skei nie.
Skuimvorming Wanneer eiers geklits word, vorm dit ‘n skuim
Sinerese Die proteïennetwerk krimp vanweëoorverhitting. Die proteïene
oorkoaguleer, krimp en vloeistof word uitgepers


Verduidelik wat jy verstaan onder die estetiese waarde van die restaurant en noem VIER
aspekte wat dit sal bepaal.

• Estetiese waarde verwys na die skep van atmosfeer wat aanvaarbaar sal wees vir
die gaste.

Dit sluit in: Enige VIER van die volgende

• Binneversiering en dekor.
• Tafelversierings of blomme.
• Beligting
• Musiek
• Temperatuur




Sektore en loopbane

Die term “boetiekhotel”.

• Verwelkomende, luukse en intieme instellings. Eksklusief
• Word dikwels volgens ’n tema gemeubileer.
• Is baie kleiner as ’n hotel.
• Daar kan tussen 3 en 50 kamers wees.
• Het gewoonlik net een eienaar.

Die term “franchise

n Franchise is deel van ’n besigheid met ’n gevestigde naam. Dit vorm deel van ’n
kettinggroep.

VOORDELE VAN ’N FRANCHISE NADELE VAN ’N FRANCHISE
• Oorhoofse reklameveldtog. • Franchisehouers het groot
• Opleiding. verantwoordelikhede.
• Reklamemateriaal, • Hulle moet voorgeskrewe
• soos brosjures en plakkate. handelsure en werkswyse volg.


@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
3 days ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions