Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 49 pages
Summary

Summary Gr 12 Verbruikerstudies Junie 2025

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 49 pages

INHOUD 1. Entrepreneurskap( Onthou om ook Termyn 1 se notas ook te leer) 2. Kleding (Onthou om Termyn 1 se notas ook te leer) 3. Voedsel en voeding 4. Behuising en Interieur 5. Die Verbruiker (Onthou om Termyn 1 se notas ook te leer) Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel. SC/NSC JUN DBE/2022, SC/NSC JUN DBE/2021, SC/NSC JUN DBE/2023, SC/NSC JUN DBE/2024. HERSIENING MATERIAAL 2023 KWARTAAL 2 WCED.

Content preview

1



VERBRUIKERSTUDIES
Graad 12
JUNIE EKSAMEN
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel.
SC/NSC JUN DBE/2022, SC/NSC JUN DBE/2021, SC/NSC JUN DBE/2023, SC/NSC JUN
DBE/2024. HERSIENING MATERIAAL 2023 KWARTAAL 2 WCED.

Dit is voorgestelde antwoorde uit die memorandum. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die
verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord

LET WEL: Jy MOET Kwartaal 1 se notas met Vraestel 1 se notas bestudeer. As jy nie kwartaal 1 se
notas gekoop het nie, kontak asseblief



STERKTE. Juffrou Ansie
INHOUD

1. Entrepreneurskap( Onthou om ook Termyn 1 se notas ook te leer)
2. Kleding (Onthou om Termyn 1 se notas ook te leer)
3. Voedsel en voeding
4. Behuising en Interieur
5. Die Verbruiker (Onthou om Termyn 1 se notas ook te leer)




@Juffrou_Ansie

, 2

AFDELING A: KORTVRAE


Verbruikersprysindeks (VPI) Die Verbruikersprysindeks (VPI) bereken die styging in pryse
van goedere oor 'n tydperk.

Songeiser ʼn … sal tot die volhoubare verbruik van elektrisiteit bydra.

Vrystellingsklousule Max het die verkoper, wat geweier het om hom terug te betaal,
hof toe geneem en die verkoper is deur 'n vrystellingsklousule
kwytgeskeld.

'n Onwettige piramideskema In 'n onwettige piramideskema word alle lede deur bestaande
lede gewerf.

'Gebruik-voor'-datum Die inligting op 'n voedseletiket wat die veiligheid van
verbruikers waarborg

Geneties gemodifiseerde Geneties gemodifiseerde oeste kan tot voedselsekerheid bydra
oeste omdat dit groter weerstand teen siektes het.


Lesitien Die byvoeg van lesitien as 'n emulsifiseerder by voedsel help om
olie en water permanent te meng

Bestraal Voedsel word bestraal om mikroörganismes te deaktiveer.
Waarom kruie en spesrye bestraal word.
• Hulle sal voedsel besmet indien dit nie bestraal is
nie omdat dit ‘n hoë bakteriese lading bevat
• Bestraling maak die voedsel veiliger om te eet/
vernietig mikroorganismes/ insekte en dit sal langer
hou

Die broek wat die geskikste vir iemand met breë heupe




@Juffrou_Ansie

, 3

Die broek wat mees waarskynlik 'n kort persoon langer sal laat
vertoon:




'n Goeie voorbeeld van die tegnologiese veranderings in klere
kan in 'stretch' (rekbare) jeans gesien word




Gehaltebeheer Gehaltebeheer help besighede met die vervaardiging van
produkte volgens die vereiste standaarde.

Uitvoerbaarheidstudie Om te bepaal of 'n besigheid die vermoë het om suksesvol te
wees, moet 'n uitvoerbaarheidstudie gedoen word

Tipes belasting LBS - word van 'n maandelikse salaris afgetrek

Brandstofheffing - betaalbaar op petrolprodukte

Aksynsbelasting - betaalbaar op vinnig bewegende nie-
noodsaaklike goedere
Voorlopige belasting - word twee keer per jaar betaal
BTW - word by die meeste produkte en dienste gevoeg

Grysgoedere Goedere deur nie-amptelike verspreidingskanale ingevoer

Uitvissing/ “Phishing 'n E-pos wat iemand versoek om finansiële inligting te verskaf
met die veronderstelling om onwettig toegang tot 'n persoon se
fondse te verkry

Vrystellings 'n Persoon word vrygestel van aanspreeklikheid in 'n kontrak

Hipoglukemie 'n Toestand waarin die bloedglukosevlak abnormaal laag daal/
verlaag

Stokvel 'n Spaarklub waaruit alle lede voordeel trek

Inflasiekoers Die verhoging in die prys van goedere en dienste

@Juffrou_Ansie

, 4



Die repokoers Die repokoers is die rentekoers wat die Reserwebank op banke
hef.


Verbruikersprysindeks Die verbruikersprysindeks word gebruik om die amptelike
inflasiekoers te bereken


Eiers en rys Voedselitems wat van BTW vrygestel is

'n Hoë glukemiese indeks Voedsel met 'n hoë glukemiese indeks sal 'n vinnige styging in
die bloedglukosevlakke veroorsaak


Vitamien C Vitamien C is 'n voorbeeld van 'n antioksidant.

Induksieblad Die bokant van 'n stoof wat veilig is om te gebruik, maklik is om
skoon te maak en energiedoeltreffend is:

Enkelvoudige rente Rente wat slegs op die oorspronklike leningsbedrag bereken
word

Stapelvlakskema/bemarking 'n Skema waar 'n produk verkoop word en lede vir kommissie
gewerf word

Swendelskema/scam 'n Bedrogswyse waarop geld van niksvermoedende verbruikers
bekom word

Afkoeltydperk Die tydperk wat wetgewing verbruikers toelaat om 'n kontrak
sonder enige gevolge te kanselleer

Kontantvloeiprojeksie 'n Dokument wat die vloei van geld oor 'n toekomstige tydperk
aandui

Volhoubare winsgewendheid Vaste en veranderlike koste deur 'n besigheid aangegaan om
produkte te vervaardig

Produksiekoste Vaste en veranderlike koste deur 'n besigheid aangegaan om
produkte te vervaardig

(Finansiële) Die analise en evaluering van 'n voorgestelde besigheidsidee
uitvoerbaarheidstudie om te bepaal of dit waarskynlik suksesvol sal wees

Winsopslag Die bedrag wat by die kosprys van goedere gevoeg word om
bokoste/oorhoofse koste en winste te dek


@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 20, 2025
Number of pages
49
Written in
2024/2025
Type
Summary
R140,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
2 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions