Tegnologie - Gr 9 – Opsommings - Kwartaal 2
1. Eerstehoekortografiese projeksie (Bl 28)
Sketse en tekeninge – Gebruik vir grafiese kommunikasie
Ontwerpers – Beskryf produk mondelings + gee detail- en werkstekeninge
Ortografies – Kom van "ortogonaal" (Grieks: orthos = reghoekig + gonia = hoek)
Alle lyne in ortografiese tekeninge – Ontmoet teen 90°
Sleutelwoorde:
Eerstehoek ortografiese Projeksies wat in 4 hoeke of vlakke gedoen
projeksie word
Eerstehoek ortografiese 2D tekening wat 3 of 4 aansigte van
tekening dieselfde voorwerp wys.
Ortogonaal Lyn ontmoet mekaar teen n hoek van 90 °
2. Moet ook weet hoe om
eerstehoekortografiese sketse te teken
sowel as 3D Sketse
3. Lyn tipes (In jou skrif) en op (Bl 30 )
Grafiese kommunikasie maak gebruik van n bepaalde lynsoort. Dit word
lynkonvensies genoem.
British Standard (BS308) het hierdie konvensies gestandaardiseer
Lynkonvensies in Tegnologie
, 2
Konvensie Beskrywing Gebruik Toepassing
Dik/donker Sigbare buitelyne van
onderbroke lyn skets, Finale tekening
Dun/dowwe Konstruksielyne
onderbroke lyn Projeksielyne
Afmetingslyne Buig- of
voulyne
Onderbroke Toon detail wat nie sigbaar
strepieslyn is nie (verborge detail)
Donker onderbroke Hartlyne Simmetriese lyne
lyn/stippellyn of
kettinglyne
Afmetings Toon afmetings
Deurlopende gegolfde Toon n kort onderbreking in
lyn n voorwerp
Sigsaglyn Toon n lang onderbreking
4. Statiese en Dinamiese kragte (Bl 40)
Statiese kragte beweeg nie. Bv. n rak of dak
Dinamiese kragte beweeg en verander. Bv. Iemand wat van n duikplank af duik.
Dinamiese kragte produseer groter kragte as statiese kragte.
Strukture moet dinamiese laste kan weerstaan.
n Brug is n kombinasie van statiese en dinamiese kragte.
Weerstaan – bied weerstand teen krag sonder om te breek
Sleutelwoorde:
Kragte Fisiese energie of sterkte wat beweging moontlik maak (bekend as
stoot- of trekkragte).
Statiese Nie bewegende kragte wat n liggaam in beweging kan bring
kragte
Dinamiese Bewegende kragte wat n liggaam in beweging kan bring
kragte
5. Gelyke en ongelyke laste (Bl 41)
Gelyke las – die gewig egalig oor n struktuur versprei is
Ongelyke las – die gewig op een deel van die struktuur groter is as op n ander
deel van die truktuur
6. Inwerking van kragte (Figuur 22)
Strukture moet spanning, kompressie, buiging en wrining kan weerstaan.
Defleksie (buiging van balk) hang af van die las, die vlakke en vorm van die balk se
dwarsprofiel.
Balke met wye flense(I-balke) word algemeen in geboue gebruik