, Dubbele betekenis: die spreker se moeder wat oud is; ‘n
troetelnaampie vir die moeder
Maaltyd ( ‘ou’ druk gevoel uit, so ook die verkleinwoorde )
Die tafelklokkie word 1 Ou moeder met haar hoepelrokkie Sinekdogee: ‘sy staan hande gevou’ asof sy bid — net die
beskryf. ‘N klokkie is stylvol belangrikste word genoem terwyl die geheel bedoel word.
en deftig/formeel, goeie 2 en stywe kappie, staan hande gevou
etiket Metafoor: die spreker sien in die koperklokkie ‘n beeld van sy
oorlede moeder. Die spreker se moeder word metafories gelykgestel
“Nou” kan op aandete dui. 3 in die vorm van ‘n koperklokkie aan hierdie klokkie — metaforiese verwantskap word konkreet —
Die woord suggereer ook vorm, kleredrag, gevoude hande
dat dit nie net in die verlede
was nie, maar dat sy ma 4 vir smorens, smiddags en vir nou.
steeds in sy gedagtes by Dui op progressie Die klere van die ou dae suggereer dat die gaste aan
hom is. tafel deftig aangetrek is
Beklemtoon deftigheid
Rymende eindklanke: die deftige maaltyd en die
/
5 Die blou bord en die skoon servet,
Die spreker onthou nou ook
Veral die godsdiens laat die spreker aan sy moeder dink
belangrikheid van die maaltye word beklemtoon
hoe die tafel gedak was: die
deftige kleredrag val mooi 6 de helder bril, die Bybel oop, Eindrym=
binne die geheelpatroon van bindmiddel Rym: beklemtoon die gedagte dat daar by elke maaltyd
die dekor gebid is. Dui daarop dat alle etes op hierdie fromele en
7 en teen die hoe muur haar groot potret
Vroeere gebruik van deftige wyse genuttig is, begin met gebed
familieportrette wat teen
die mure hang. Sy ma se 8 hou my aan haar steeds vasgeknoop Letterlik: bril is mooi skoon
portret is nou teen sy muur Figuurlik: die moeder het ‘n helder blik op die lewe gehad
en verbind hom aan haar Metafoor: die helder bril verwys metafories dat die moeder
‘n positiewe uitkyk op die lewe gehad het.
‘Helder bril’ en ‘oop 9 En op die gladde, blink buffet,
bybel’ getuig van haar Al die dinge wat die spreker van sy ma onthou en waardeer, hou
gosdienssin hom vas aan sy ma. Hy sal altyd sy herinneringe koester.
10 glimmend in die skerp lig van die lamp,
Dit is asof die spreker haar Paradoks: dit skyn asof die spreker se moeder vaag
beeld in die glans van die 11 skyn sy nou in die seengebed, is, maar die spreker se godsdienstige herinnering aan
buffet sien terwyl die sy moeder is helder — versterk deur eidrym
seengebed voor ete gebid (lamp;damp)
word. Dit beklemtoon die 12 leef sy nou in die wasige damp
seun se herinneringe aan sy
moeder Die ruimte van die eetkamer en die dekor word beskryf (bnw) - juis
om te illustreer hoe haar teenwoordigheid steeds sentraal staan. Die
G-alliterasie, s-alliterasie, 13 Sy was eers goud, heel later silwer, godsdienssin is juis haar uitstaande kenmerk.
leestekens: vertraag die
S-alliterasie dien as bindmiddel
tempo Metafoor: bevestig die moeder se netheid en presiesheid
14 nou’s sy koper waar sy staan,
-
=
=>
Gosdiens: die klokkie (metafories die moeder) skyn/blink in die seengebed.
Tysdprogressie: die verval/
Die moeder is nie net uiterlik skoon en netjies nie, maar ook haar geestelike
kringloop van die lewe word 15 maar met elke lui dan skilfer
aan die hand van die -- lewe getuig van vroomdheid en heiligheid
In strofe 3 skyn sy (klokkie/moeder) betekenisvol in die seengebed. Haar
verkleuring van die klokkie 16 af…die grasgroenspaan beeld maak juis hier sy mees glansende verskyning. Sy skyn nie net nie, sy
metafories illustreer. Die
leef ook in die wasige damp. Al is sy reeds dood, is dit asof sy in die
klokkie/moeder was eers
Herhaling: ‘steeds’ en ‘nou’ atmosfeer teenwoordig is. Die aanskoue van die klokkie op die buffet roep al
goud (kosbaar,nuut,jonk), later
— beklemtoon dat die rituele die spreker se beelde van sy ma by hom op.
silwer (grys), nou is sy koper
(afgetakel/moontlik dood). die herinneringe helder hou “Wasige damp” : die beeld van die moeder word
Geleidelike aftakeling van die dowwer, herinneringe word vaag. Die halfrym
moeder: soos die jare Enjambement: beklemtoon die verloop ondersteun die vae herinneringe
aangaan, word sy ouer en het van die verval, tyd en beweging
minder krag Ellips: dui op die voortdurende aftakelingsproses
Vooropplasing: beklemtoon die aftakeling
“Grasgroenspaan” is die toppunt van die verval. Dit
is ‘n metaforiese beeld van die klokkie wat deur
ontbinding/verval/roes tot vergetelheid gedoem is, Reels 15-16: slegs enkele herinneringe van die ma het oorgebly. Die klokkie word nie
maar elke keer wat die klokkie lui, word dit in ere meer gereeld skoongemaak nie - met elke ete se gebruik “skilfer” die
herstel en tot nuwe lewe gewek. Die spreker word “grasgroenspaan” af wat die moeder se herinneringe helderder op die voorgrong bring.
steed aan die beeld van sy moeder vasgeknoop deur
die daaglikse ritueel.