100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Moontlike 8 punt vrae V2

Rating
-
Sold
-
Pages
27
Uploaded on
16-05-2025
Written in
2024/2025

Moontlike 8 punt vrae vir ekonomie graad 12 vraestel 2. Insluitend sketse met bespreking. Ideal vir voorbereiding en om struktuur van 8 punt vrae te sien

Institution
12th Grade
Course
Ekonomie










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 16, 2025
Number of pages
27
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Hoe verbeter die regering die verdeling van inkome en rykdom in die
Suid-Afrikaanse konteks?
Suid-Afrika se politiese velede met apartheid het gelei tot ‘n onregverdelige verdeling
van inkome in die ekonomie. As ekonomiese klassestryd in Suid-Afrika nie dmv
belasting sosialetoelaes verminder nie, vererger die inkomegaping net meer.


Sedert Suid-Afrika ‘n demokrasie geword het, is verskeie herstelmetodes soos Breë
Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging en die Wet op Gelyk Indiensneming
geimplimenteer.


Die doel van hierdie beleide is om voorheen gemarginaliseerde individue te bevorder
om meer aktief in die ekonomie deel te neem.


Die regering lewer openbare goeedere en dienste. Hierdie goedere ne dienste is
kollektiewe goedere wat nie uit-sluitlik en nie-mededingind in hulle verbruik is.


Die regering bestuur ook verskeie werkskeppingsprogramme soos die UItgebreide
Openbare Werk Program om te fokus op die oormaat van ongeskoole arbeid in
Suid-Afrika


Bespreek die gevolge van openbare sektor-mislukking en voorbeelde in die
Suid-Afrikaanse ekonomie
Openbare sektor mislukking kan tot die ondoeltreffende toekenning, en dus vermorsing
van hulpbronne lei.


Dit kan gesien word met ESKOM se onvermoë om aan die land se energiebehoeftes te
voorsien, as gevolg van swak leierskap en ondoeltreffende toekenning van hulpbrone.


Dit kan tot ekonomiese onstabiliteit lei waar die regering nie instaat is om die fisikale
beleid effektief aan te wend nie. Suid-Afrika se tweede grootste uitgawe is

,skulddienskoste, so die regeringsfinansies word ondoeltreffend bestuur en sektore soos
onderwys is onder befonds.


Suid-Afrika se politiese velede met apartheid het gelei tot ‘n onregverdelige verdeling
van inkome in die ekonomie.


As ekonomiese klassestryd in Suid-Afrika nie dmv belasting sosialetoelaes verminder
nie, vererger die inkomegaping net meer.


Dit veroorsaak sosiale onstabiliteit waar die openbare sektor nie die verlangde sosiale
dienste an armes kan lewer nie. As mense nie glo dat die regering hul belange dien nie,
kan dit lei tot protesaksies en opstande wat toeneem in verkiesingjare soos 2024.


Waarom het die volmaakte mark ‘n perfek elastiese vraagkurwe?
Volmaakte mark se prys word deur die markkragte bepaal en word horisontaal oorgedra
na die individuele besigheid.


Deelnemers van die volmaakte mark is prysnemers dus het geen een die mag om die
mark te domineer nie of pryse te manupileer nie.


Die vraagkurwe is dus horisontaal.


Wanneer die prys daal of styg, sal die kurwe steeds horisontaal bly.


Enige verandering in prys sal nie lei tot ‘n groter inkomste of groter verbruikersbesteding
nie. 😁

, Bespreek die 4 moontike winsposisies wat binne ‘n mark kan voorkom:
Normale wins is die minimum opbrengs vereis deur die eienaars om voor te gaan met
die besigheid. Dit is wanneer Inkome gelyk is aan Eksplisiete koste minus Implisiete
koste.


Ekonomiese wins staan ook bekend as bo-normale wins of surplus / ekstra wins. Dit is
die wins wat die besigheid maak, addisioneel tot die normale wins. Dit kan ook in die
volgende formule uitgedruk word: Ekonomiese Wins - Inkome - Eksplisiete koste +
Implisiete koste


‘n Besigheid kan ook ‘n verlies lei wanneer die Marginale inkomste / pryskurwe laer le
as die Gemiddele Koste-kurwe. Geen besigheid beplan om ‘n verlies te he nie en hulle
moet dringend strukturele of hulpbron veranderinge aanbring of sluit.


Rekeningkundige wins werk met die wins wat gekwantifiseer kan word en rekeningkudig
bereken kan word. Dit staan ook bekend as totale wins en verwys na die verskil tussen
totale inkomste uit verkope en totale kostes. 😁
Verduidelik hoe ‘n kartel beide verbruikers en besighede negatief kan invloed:
Samespanning kom voor om onsekerhede in die mark uit te skakel so besighede kom
ooreen op die prys wat hulle gaan vra sonder die kennis van verbruikers.


Kartelle bedrieg verbruikers en ander besighede en vorm die illusie dat mededinging
gehandhaaf word. Hulle beperk ekonomiese groei, jaag pryse op en verminder
belegging.


Samespanning kan lei tot hoer pryse wat verbruikers kan uitbuit. Samespanning
beinvloed die verbruiks dus negatief


Kartelle kan lei tot prysoorloe. Een lid van die kartel kan kan oneerlik wees, wat dan tot
‘n prysoorlog kan lei, wat die besigheid en verbruikers nagtief kan beinvloed

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jankemarais Stellenbosch University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
23
Member since
8 months
Number of followers
0
Documents
23
Last sold
2 months ago
Summaries / Opsommings

Selling high school and university notes

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions