100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Ekonomie graad 12 Vraestel 1 opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
78
Uploaded on
16-05-2025
Written in
2024/2025

Opsommings vir alle Vraestel 1 werk tov Graad 12 Ekonomie, insluitend sketse

Institution
12th Grade
Course
Ekonomie











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 16, 2025
Number of pages
78
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Onderwerp 1: Ekonomiese Kringloopmodel
Die ekonomiese kringloopmodel is ‘n vereenvoudige voorstelling van die wyse on
which die ekonomie werk en die verwantskap tussen inkome, produksie en
besteding tussen deelnemers




Deelnemers:
Huishoudings (C):
● Eienaars van produksiefaktore
● verdien lone / salarisse
● faktormark
Besighede (I):
● gebruik produksiefaktore om goedere en dienste te produseer
● produktemark

,Regering (G):
● hef belasting
● verskaf openbare goedere en dienste
Buitelandse sektor (X-M):
● invoere en uitvoere


Finansiële sektor tree op as verbinding tussen huishoudings en besighede wat
surplusgeld het en voorsien dan aan die wat ‘n tekort aan fondse ervaar bv.
banke, versekeringsmaatskappye


Vloeie:
Reële Vloei:
Vloei van goedere en dienste en produksiefaktore


Monetêre Vloei:
Vloei van inkome ontvang en betalings gemaak


Lekkasies (L):
L = Besparings (S) + Belasting (T) + Invoerbesteding (M)
● uitvloei van geld uit die ekonomiese kringloop
● binnelandse aankope verminder


Inspuitings (J):
J = Investerings (I) + Owerheidsbesteding (G) + UItvoerinkomste (X)
● invloei van geld in die ekonomiese kringloop (plaaslike ekonomie)
● vergroot inkomste
● binnelandse aankope vermeerder

,Ekwilibrium:
L=J
S+T+M=I+G+X
Y = E = C + I + G + (X-M)


Markte:
Produktemark:
Die mark waar verbruiksgoedere en dienste verhandel word
● kapitaalgoedere
● verbruiksgoedere


Faktormark:
Die faktormark is die mark waar die produksiefaktore verhandel word vir die produksie
van goedere en dienste


Finansiële Markte:
Hierdie mark beheer die uitleen en leen van geld tussen ekonomiese deelnemers wat
surplusfondse het en diegene wat dit benodig
● Geldmark
Die mark vir korttermyn- en baie korttermynbeleggings en -lenings. Verhandel
banksuldbriewe en staatseffekte
● Kapitaalmark
Die mark vir langtermynbeleggings en -lenings. JSE is ‘n sleutelinstelling. Verhandel
ook verbandlenings en aandlee


Buitelandse valutamark:
Verwys na ‘n mark waar geldeenhede verhandel word

, Nasionale Rekeninge Groottotale:
Doel: Om ‘n stelselmatige en omvattende rekord van nasionale ekonomiese aktiwiteite
te verskaf


BBP is die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat binne ‘n
geografiese grense van ‘n land geproduseer word in ‘n spesifieke periode,
gewoonlik ‘n jaar


BNP is die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat deur die
permanente inwoners van ‘n lang geproduseer is in ‘n spesifieke periode,
gewoonlik ‘n jaar


Nominale syfers:
● geldwaarde
● lopende / heersende pryse
● produksie = # finale goedere en dienste x prys
● inflasie word nie in berekening gebring nie


Reële Pryse:
● nasionale produk teen konstante pryse
● neem inflasie in ag
● uitgedruk itv pryse vanaf ‘n sekere basis jaar


Vermenigvuldiger:
Die vermenigvuldiger toon hoe ‘n toename in besteding ‘n meer as proporsionele
toename in nasionale inkome veroorsaak en is altyd groter as 1.


mvg - Marginale verbruiksgeneigdheid
● proporsie ekstra inkomste van huishoudings kies om aan verbruiksgoedre en
dienste te produseer

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jankemarais Stellenbosch University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
23
Member since
8 months
Number of followers
0
Documents
23
Last sold
2 months ago
Summaries / Opsommings

Selling high school and university notes

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions