Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages
Summary

Summary Gr 11 Verbruikerstudies Junie 2025

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages

Inhoud KONTEKSTUELE VRAE DIE VERBRUIKER VOEDSEL EN VOEDING PROTEÏNE KOOLHIDRATE Voedselkontaminasie Ontwerpelemente en -beginsels Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2020 & 2021. @IMPAQ JUN 2019, 2020, 2021 & 2022. EC/NOVEMBER 2020.

Content preview

1



VERBRUIKERSTUDIES
GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge
saam te stel. SACAI NOV 2020 & 2021. @IMPAQ JUN 2019,
2020, 2021 & 2022. EC/NOVEMBER 2020.

Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die
memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou
die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra
word.

LET WEL: Jy moet Termyn 1 se notas OOK leer vir die Junie Eksamen. As jy nog nie
Termyn 1 se notas aangekoop het nie, kontak asseblief

Sterkte. Juffrou Ansie
KONTEKSTUELE VRAE

Om opnames van inkomste- en bestedingspatrone van
Statistiek Suid-Afrika die Suid-Afrikaanse bevolking te maak. Tref
(SSA) vergelykings tussen inkomstes en uitgawes van die
bevolking.
Die geld wat ’n persoon of gesin binne ’n spesifieke
Finansiële inkomste tydperk ontvang.


Netto inkomste Inkomste na alle aftrekkings.
Vaste uitgawe Uitgawes verander nie van maand tot maand nie.
Veranderende uitgawe ’n Uitgawe wat van maand tot maand verander.
Nie-noodsaaklike/luukse Jy kan besluit hoeveel jy daaraan wil spandeer en of jy
uitgawes daaraan wil spandeer.



@Juffrou_Ansie

, 2


Nooduitgawes Onverwagte uitgawes.
Kettingdraad/skeringdraad Garing wat parallel met die selfkant in ’n geweefde stof
loop
Inslagdraad Die dwarsdrade in die geweefde stof
Selfkant Die rand van die tekstiel wat nie uitrafel nie
Kalandering ‘n Afwerkingsproses wat ’n gladde, plat, gestrykte
voorkoms gee deur die tekstielstof deur warm,
hoëdrukrollers te stuur
Suede Proses wat toegepas word op fyn, syerige stof wat van
vervaardigde of natuurlike vesels gemaak is
Merserisering Die proses waar materiaal aan chemikalieë blootgestel
word om dit sterker, sagter en meer absorberend te
maak
Opligting Die stof word met draadborsels geborsel om die vesels
na die oppervlak te lig
Pluising ’n Pluis word gevorm wanneer veselpunte geborsel
word sodat die oppervlak van die stof sag en wollerig
word
Cholesterol
• Vetagtige stof wat in alle dierlike voedsel
voorkom
• Kan hartsiektes veroorsaak




DIE VERBRUIKER
Bestudeer die onderstaande illustrasie. @IMPAQ JUN 2022




@Juffrou_Ansie

, 3


Vertaling: ’n Begroting sê vir jou geld waarheen om te gaan in plaas van om te wonder
waarheen dit gegaan het. – Dave Ramsey.

Die term “begroting”

’n Begroting is ’n gedetailleerde ontleding van al jou inkomste en beplande uitgawes vir
’n spesifieke tydperk

Redes waarom verbruikers moet begroot @IMPAQ JUN 2022 & 2020

‘n Begroting laat jou toe om:

→ te sien presies hoeveel geld jy beskikbaar het
→ in beheer te bly van jou geld
→ te besluit hoeveel geld jy op verskillende goed kan bestee
→ impulsiewe besteding te verhoed
→ rekord te hou van besteding
→ ’n spaarplan te skep wat jou beskerm teen onverwagte uitgawes
→ ’n finansiële doelwit te bereik deur te spaar
→ skuld af te betaal
→ binne jou vermoë te leef deur minder te spandeer as wat jy verdien.

______________________________________________________________

Gebruik die inligting wat aan jou verskaf word om ’n begroting vir Susan op te stel.




@Juffrou_Ansie

, 4




Die verskil tussen beplande en die werklike uitgawes.

Beplande uitgawes is minder as die werklike uitgawes

Die uitgawe waaraan Susan te veel spandeer het.

Klere, persoonlike items en vermaak

Die areas waaraan Susan minder spandeer het as wat sy beplan het.


@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 10, 2025
Number of pages
35
Written in
2024/2025
Type
Summary
R110,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
2 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions