Installasie Kuns
Gebore in 1957, in Beijing, China, het Ai
grootgeword tydens die onstuimige tydperk
AI WEIWEI van die Kulturele Revolusie. Sy pa, Ai Qing,
Gebore 1957 - was 'n bekende digter wat gedurende
Sjinees hierdie tyd vervolg is, wat Ai se latere
aktivisme en sosiale kommentaar in sy
kuns beïnvloed het.
Ai Weiwei het animasie aan die Beijing Film
Akademie studeer voordat hy in die 1980's
na New York City verhuis het, waar hy
betrokke geraak het by die avant-garde
kunstoneel en Ontwerp gestudeer het.
Gedurende sy tyd in die Verenigde State
was hy blootgestel aan Westerse artistieke
invloede, wat later sy kunsbeoefening sou
vorm.
In die 1990's het Ai Weiwei na China
teruggekeer en toenemend polities aktief
geraak deur sy kuns- en sosiale media
https://www.khanacademy.org/humanities/ap- platforms te gebruik om kritiek te lewer op
art-history/global-contemporary-apah/21st- die Chinese regering se beleid oor sake
century-apah/v/ai-weiwei
soos
OOR DIE KUNSTENAAR
Þ menseregte
Ai Weiwei is 'n prominente kontemporêre Þ vryheid van spraak
kunstenaar, aktivis en vrydenker uit China, Þ korrupsie en
bekend vir sy sosiaal en polities gebaseerde Þ die gebrek aan demokrasie in
kuns; en uitgesproke kritiek op die Chinese China.
regering.
Deur sy loopbaan het Ai Weiwei teistering,
Met verwysing na Marcel Duchamp, toesig en tronkstraf deur Chinese
verwys hy na homself as 'n 'ready made', owerhede in die gesig gestaar weens sy
sy lewe en kuns smelt saam om vir beide aktivisme en uitgesprokenheid.
die vryhede en verantwoordelikhede van
In 2011 is Ai Weiwei op 3 April by Beijing
die individue te veg. Hy glo alle aktiwiteite
Capital Internasionale Lughawe gearresteer
of kunswerke moet sosiaal – en polities
vir “ekonomiese misdade”. Hy is vir 81 dae
wees.
sonder aanklag aangehou. Hy is in
'Van 'n baie jong ouderdom af het ek toestande wat hy later beskryf het as ''n
begin voel dat 'n individu 'n voorbeeld in soort geestelike marteling', in 'n klein
die samelewing moet stel', het hy gesê. kamertjie met wagte naby, aangehou en 50
"Jou eie optrede en gedrag vertel die keer ondervra.
wêreld wie jy is en terselfdertyd watter
soort samelewing jy dink dit moet Die kunstenaar beweer dat sy "ware
wees." oortreding" was da thy voorspraak gemaak
1
, het vir vryheid en demokrasie. Sy paspoort
is vir 4 jaar deur die Chinese regering In 2010 het Art Review Ai Weiwei as nr. 1
weerhou. Dit het sy swak gesondheid en op hul Top 100 van magtigste mense in die
bekentenisse van sy "misdaad" gekos om sy kunswêreld gelys.
vrylating aan te kondig.
Die Chinese owerhede het Ai Weiwei se AI WEIWEI & SOSIALE MEDIA
sosiale media beperk - sy hoofinstrument
om die korrupsie van die Chinese regering Ai Weiwei gebruik gereeld sosiale media
te kritiseer. platforms, soos Twitter en Instagram ,om
politieke boodskappe oor te dra, globale
Nadat hy toegelaat is om China in 2015 te
gehore te bereik en om te pleit vir
verlaat, het hy in Berlyn, Duitsland, in
vryheid van spraak - veral in China waar
Cambridge, VK, saam met sy gesin en in
internettoegang deur die Ten spyte van
Portugal gewoon.
sensuur en toesig van Chinese owerhede,
Ten spyte van hierdie uitdagings, gaan hy gaan Ai Weiwei steeds met
voort om gedagteprikkelende kuns te skep aanlyngemeenskappe in gesprek.
wat sosiale norme uit daag en pleit vir
vryheid van uitdrukking en menseregte “SUNFLOWER SEEDS” DEUR AI WEIWEI
rondom die wêreld.
Ai Weiwei, Sunflower Seeds, 2010,
porselein
’n Beeldhou-installasie van miljoene klein
individueel handgemaakte
Ai Weiwei, S.A.C.R.E.D. 2013), 'n sesdelige beeldhouwerke van perfekte porselein
werk saamgestel uit (i) Supper, (ii) Accusers, sonneblomsaad versprei oor ’n
(iii) Cleansing, (iv) Ritual, (v) Entropy, (vi) galeryvloer waar kykers aanvanklik
Doubt aangemoedig is om op hierdie oppervlak
te loop en met die sade interaksie te hê.
’n Kykie na sy ontstellende tyd agter tralies.
S.A.C.R.E.D, is 'n ses-delige installasie - byna
lewensgroot diorama's wat die kunstenaar en
sy tronkbewaarders binne staalbokse wys.
2