Konseptuele kuns Tradisioneel is die werk interdissiplinêr,
met aspekte van ander soort visuele
Uitvoeringskuns / kuns, video, klank of rekwisiete.
Gebeurtenisse / Aksies
Alhoewel uitvoeringskuns die vorm van
In uitvoeringskuns is die kunstenaar se lewendige aksie aanneem, het dit 'n
die liggaam die medium, en die groot publieke gehoor bereik deur
lewendige aksies wat hy of sy uitvoer is dokumentasie van die uitvoerings.
die kunswerk.
Inleiding tot Uitvoeringskuns
Die term, wat aanvanklik losweg gebruik Uitvoeringskuns word soms versigtig
is, het in die vroeë 1960's ontstaan toe beplan en geskryf, maar kan ook
Amerikaanse kunstenaars 'n manier spontaan en lukraak (random) wees.
gesoek het om te verwys na die baie “live
events” wat op daardie tydstip Alhoewel dit dikwels voor 'n gehoor
plaasgevind het. plaasvind en gehoordeelname kan behels
– of die orkestrasie van ander deelnemers
deur die kunstenaar – kan dit ook 'n aksie
wees wat privaat deur die kunstenaar
uitgevoer word.
Uitvoeringskuns het sy oorsprong in
Futurisme en Dada, maar het 'n groot
verskynsel in die 1960's en 1970's geword
en kan gesien word as 'n vertakking van
konseptuele kuns.
Uitvoeringskuns bestaan gewoonlik uit Uitvoeringskuns in Amerika
vier elemente: 'n Belangrike invloed op die
• tyd ontstaan van uitvoeringskuns was
• ruimte die foto's wat die fotograaf Hans
• die kunstenaar se liggaam Namuth in 1950 van die abstrakte
ekspressionistiese skilder, Jackson
• 'n verhouding tussen gehoor en Pollock, geneem het tewyl hy sy
kunstenaar. sogenaamde aksieskilderye gemaak
het.
https://www.youtube.com/watch?v=6cgBvpjwOGo
Uitvoeringskuns het sy onmiddellike
oorsprong gehad in die teatrale
gebeure (happenings) wat in die
laat 1950's deur Allan Kaprow en
ander in New York georganiseeris.
https://www.youtube.com/watch?v=qvDUNefAmAQ
https://www.youtube.com/watch?v=G_kkIw3gdQI
Teen die middel 1960's is hierdie
teaterelement deur vroeë
, uitvoeringskunstenaars soos Vito
Acconci en Bruce Nauman gestroop.
'n Groot probleem vir vroeë
Uitvoeringskuns in Europa uitvoeringskunstenaars was die
kortstondige aard van die medium.
In Duitsland en
Oostenryk staan Reeds van die begin af is uitvoerende
uitvoeringskuns stukke in fotografie, film en video
bekend as opgeneem, en dit het uiteindelik die
actionism, primêre middel geword waardeur
hoewel hierdie uitvoerings ‘n wye publiek bereik het.
term gewoonlik
spesifiek
Die doel van Uitvoeringskuns
toegepas word
op die Vienna- Die vernaamste doel van uitvoeringskuns
gebaseerde was byna altyd om die konvensies van
groep Wiener Aktionismus, gestig in tradisionele vorme van visuele kuns,
1961, wie se doelbewus skokkende soos skilderkuns en beeldhouwerk, uit te
optredes bedoel was om die endemiese daag.
geweld van die mensdom te
beklemtoon. Wanneer hierdie modusse blykbaar nie
meer aan kunstenaars se behoeftes
Die Duitse kunstenaar, Joseph Beuys, voldoen nie - wanneer dit te
was 'n uiters invloedryke pionier van konserwatief lyk, of te vasgevang is in die
uitvoeringskuns, wat sedert 1963 'n wye tradisionele kunswêreld en te ver van
impak gemaak het met sy 'aksies'. Dit gewone mense af verwyder is - het
was kragtige uitdrukkings van die pyn kunstenaars hulle dikwels tot uitvoering
van die menslike bestaan, en het gewend om nuwe gehore te vind en
komplekse sosiale en politieke kwessies nuwe idees te toets.
ondersoek deur 'n fokus op die mens se
verhouding tot die natuur. Uitvoeringskuns leen style en idees uit
ander vorme van kuns, of soms van
ander vorme van aktiwiteite wat nie
met kuns geassosieer word nie, soos
rituele of werkagtige take. Meer onlangs
het uitvoeringskunstenaars van dans en
selfs sport geleen.
Sommige variasies van uitvoeringskuns
uit die na-oorlogse tydperk word
algemeen beskryf as "aksies." Duitse
kunstenaars soos Joseph Beuys het
hierdie term verkies omdat dit
In Brittanje het die kunstenaars-duo uitvoeringskuns van die meer
Gilbert & George hoogs oorspronklike konvensionele soorte vermaak wat in
optredes gemaak vanaf 1969. teater voorgekom het, onderskei het.