Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages
Summary

Summary Gr 12 Landbouwetenskappe Vraestel 2 Junie 2025

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages

Inhoud Meerkeusevrae DIEREVOEDING VITAMIEN EN VERTEERBAARHEID VAN VOERE DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER DIEREPRODUKSIE PARING ABORSIE MELKPRODUKSIE (LAKTASIE)

Content preview

1



LANDBOUWETENSKAPPE
Vraestel 2
GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN
2022,SC/NSC_ DBE/JUN 2021, 2022, 2023. Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die
memorandums.

Sommige inligting word herhaal, ek wys jou die verskillende maniere waarop dieselfde
inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.

Sterkte. Juffrou Ansie
Inhoud:

Meervoudige keuse vrae.

Nis 'n Markbenadering wat op 'n klein teikensegment van die
mark fokus.
Kleinhandelaars Kleinhandelaars in 'n mark verdeel groot besendings
produkte om dit in kleiner eenhede te verkoop.
Die reguit lyn Y in die grafiek hieronder verteenwoordig die
vraag na 'n produk.


Land Die produksiefaktor wat 'n finansiële waarde het en 'n
primêre natuurlike landbouhulpbron is
’n Manlike dier wat 98 48 pare outosome en 'n XY-chromosoom
chromosome het, sal die
volgende hê
Bemarkingsketting Die pad wat 'n produk van die boer na die verbruiker volg
Veranderlike koste Die koste wat afhang van produksie van 'n onderneming in 'n
boerdery-onderneming.
Versekering 'n Vorm van risikobestuur waar 'n kontrak gewaarborgde
vergoeding vir verliese verseker.

@Juffrou_Ansie

, 2


Permanent Die tipe plaaswerker wat deur die jaar werk.
Genetiese modifikasie 'n Voorbeeld van biotegnologie.
Tekort Die hoeveelheid produkte wat gevra word, oorskry die
hoeveelhede wat aangebied word
Oorskot Die hoeveelheid produkte wat verskaf word, oorskry die
hoeveelheid gevra.
Kontrak 'n Regsbindende dokument tussen die boer en die
plaaswerker wat by diens onderteken moet word.
Oorerwing Die oordrag van eienskappe van ouers na nageslag.
Groen bemarking/eko- ’n Bemarkingsbenadering wat reageer op toenemende
etikettering kommer oor die omgewing.
Motivering Die verskaffing van aansporings en erkenning van werk met
belonings om arbeidsproduktiwiteit te verhoog.
Stamboom keuse Stamboomkeuse is gebaseer op die kwaliteit van die dier se
voorouers.
Hemofilie Hemofilie is 'n geslagsgekoppelde eienskap wat gekenmerk
word deur bloedstollingsversaking.
Heterosigoties 'n Individu wat verskillende allele vir 'n spesifieke geen op
elke homoloë chromosoom het.
Poligeniese oorerwing Poligeniese oorerwing is die verskynsel waarin 'n eienskap
deur verskeie pare gene bepaal word.
Vraag Die hoeveelheid van die produk wat deur verbruikers teen 'n
gegewe prys gekoop kan word.
Prys vasstelling. 'n Situasie in die mark waar die prys van goedere konstant
gehou word, ongeag die koste van produksie, staan bekend
as prysvasstelling.
Wet van aanbod ’n Ekonomiese konsep waar produksie-uitset nie teen
dieselfde tempo toeneem as wat kunsmistoediening
toeneem nie.
Kontantvloeistaat 'n Finansiële rekord wat die ontvangste en betalings oor 'n
gegewe tydperk toon.
Beheer Die bestuursbeginsel wat die evaluering van planne en
remediëring behels om die gestelde doelwitte te bereik.
Spesiekruising



Biolisties 'n Modifikasietegniek waar 'n geengeweer gebruik word om
koeëls af te vuur wat met verlangde gene bedek is, staan
bekend as biolisties.
Grant Die befondsing het vir 'n spesifieke doel voorsien en word nie
terugbetaal nie.



@Juffrou_Ansie

, 3


Finansiële 'n Bestuursvaardigheid wat 'n boer nodig het om belasting en
rentekoerse te verstaan.
Seks gekoppel 'n Eienskap verteenwoordig deur XhY met X HX h -genotipe
Bevordering/advertensies Die proses om verbruikers na 'n spesifieke produk te lok deur
verskeie vorme van kommunikasie.
Arbeids produktiwiteit 'n Maatstaf van produksie-uitset in die arbeidsmag.
Kwantitatief Die genetiese eienskappe wat aanleiding gee tot 'n reeks
fenotipes.
Omgewing 'n Tipe risiko wat voorkom wanneer gene van geneties
gemodifiseerde gewasse na wilde plante oorgedra word wat
hulle onkruiddoderbestand maak
Multigesegmenteerde Verdeel potensiële verbruikers in groepe gebaseer op
bemarking gemeenskaplike eienskappe en ontwikkel 'n strategie wat
hulle pas.
Groenbemarking Bemarkingsprodukte wat in herwinbare materiaal verpak is.

Nisbemarking Gee aandag aan die behoefte aan 'n produk deur 'n klein
segment van die mark waaraan hoofstroomverskaffers nie
voldoen nie.



LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

'n Boer moet verstaan hoe die mark werk en hoe om die produk die beste te plaas.

BEMARKING @JUN DBE/2021

Definisie van die konsep bemarking. Die proses van beplanning en uitvoering van die
konsepsie, prysbepaling, bevordering en verspreiding van idees, goedere en dienste aan
verbruikers.

Rolle van wetgewing in landboubemarking @JUN DBE/2021

↘ Verhoog marktoegang vir alle deelnemers
↘ Beheer verkope en uitvoer van bederfbare produkte
↘ Stel en handhaaf nasionale standaarde
↘ Bevorder voedselveiligheid
↘ Reguleer markagente en verbeter hul funksionering
↘ Bevorder 'n billike toeganklike en volhoubare markplek vir verbruikersprodukte en -
dienste
↘ Voorkom onbillike bemarking en besigheidspraktyke




@Juffrou_Ansie

, 4


Die diagram hieronder toon voorbeelde van verskillende bemarkings benaderings@DBE
JUN 2022




Massabemarking. Bv Multi-segment bemarking. Bv
'n Boer besluit om 'n soort bemarking 'n Produsent verdeel die teikenmark
te gebruik met een aanbod of een in verskillende gedeeltes om elkeen
strategie wat by die meeste verbruikers van hulle met 'n ander boodskap of
sal aanklank vind produk te teiken




BENADERING




Nisbemarking. Bv
Nuwe boere verkoop gepasteuriseerde
bokmelk aan plaaslike verbruikers wat
allergies is vir koeimelk




Die diagram hieronder toon die vraag na mieliemeel teen verskillende pryse binne 'n
tydperk van twee maande.@ JUN DBE/2021


Eis A Eis B

Mieliemeel Mieliemeel




Prys R55 en 100 sakkies gevra Prys R85 en 95 sakke gevra

Die bemarkingskonsep geïllustreer deur vraag A en B hierbo.


@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
44
Written in
2024/2025
Type
Summary
R140,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
16 hours ago


Reviews from verified buyers

10 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions