100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 10 Lewensorientering Junie 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
31
Uploaded on
06-05-2025
Written in
2024/2025

Inhoud: 1. Studievaardighede • Studiemetodes • Kritiese, kreatiewe en probleemoplossingsvaardighede • Proses van assessering: interne en eksterne assessering • Jaarlikse studieplan 2. Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid Hedendaagse sosiale kwessies wat 'n negatiewe impak op plaaslike en globale gemeenskappe het Sosiale, konstruktiewe en kritiese denkvaardighede wat nodig is om aan die burgerlike lewe deel te neem 3. Liggaamlike opvoeding Die volgende vorige eksamenvraestelle is gebruik: @IMPAQ JUN 2019, @IMPAQ JUN 2020, @IMPAQ JUN 2021, @IMPAQ JUN 2022, GDE Addendum oor: LGBTQI-inhoud en LO-hersieningsboek 2023 WKOD. LIMPOPO Taak 3_2023. FS ACTBOOK 2023. @DBE NOV2019

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
31
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



Lewensoriëntering
GRAAD 10
Kwartaal 2
2025
Die volgende vorige eksamenvraestelle is gebruik: @IMPAQ JUN 2019, @IMPAQ JUN 2020, @IMPAQ
JUN 2021, @IMPAQ JUN 2022, GDE Addendum oor: LGBTQI-inhoud en LO-hersieningsboek 2023
WKOD. LIMPOPO Taak 3_2023. FS ACTBOOK 2023. @DBE NOV2019

Hierdie inligting/antwoorde is uit die memorandum (daar is meer moontlike antwoorde). Sommige
inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra
word.

LET WEL: Jy moet kwartaal 1 en 2 se notas vir die Junie-eksamen leer. As jy nie kwartaal 1 se notas
gekoop het nie, kontak

Sterkte.Juffrou Ansie
Inhoud:

1. Studievaardighede
• Studiemetodes
• Kritiese, kreatiewe en probleemoplossingsvaardighede
• Proses van assessering: interne en eksterne assessering
• Jaarlikse studieplan
2. Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid
Hedendaagse sosiale kwessies wat 'n negatiewe impak op plaaslike en globale
gemeenskappe het
Sosiale, konstruktiewe en kritiese denkvaardighede wat nodig is om aan die burgerlike lewe
deel te neem
3. Liggaamlike opvoeding




@Juffrou_Ansie

, 2


STUDIEVAARDIGHEDE
Studievaardighede: luister, lees, begrip, Studiemetodes: Aantekening maak,
konsentrasie, tydsbestuur en organisasie breinkaart, opsomming, kies/uitlig
belangrike konsepte




Maniere waarop aantekeninge dien as 'n effektiewe studiemetode om te help met
voorbereiding vir eksamens.

• Om aantekeninge te maak is 'n goeie manier om belangrike konsepte te onthou
wat die onderwyser in die klas gedoen het.
• Om aantekeninge te maak help wanneer jy vir 'n eksamen voorberei, want dit
dwing jou ook om noukeuriger in die klas te luister.
• Deur jou eie aantekeninge te maak, kan jy konsepte in jou eie terme plaas, wat
dit vir jou makliker maak om dit te verstaan.
• Om direk aantekeninge te maak van wat die onderwyser onderrig, kan jou help
om die groot hoeveelheid materiaal te beperk tot sleutel konsepte wat jy later
sal moet bestudeer.

________________________________________________________________

Goeie leesgewoontes sal jou help om die inligting te vind wat jy nodig het en om te
verstaan en te onthou wat jy lees.

Onderskei tussen skandering en vluglees as leesmetodes.

Soeklees is wanneer jy jou oë vinnig oor Vluglees is wanneer jy vinnig na die
die leesstof beweeg totdat jy die stukkie opskrifte en na die hoofgedagtes in elke
inligting kry waarna jy soek. paragraaf kyk om 'n algemene idee van
die leesstof te kry




@Juffrou_Ansie

, 3

Studietegnieke is belangrike vaardighede om aan te leer as leerders hul prestasie op
skool wil verbeter. Die manier hoe leerders die volgende vaardighede kan verbeter:

Luister

• Luister met jou ore, maar ook met jou oë terwyl jy die spreker/s dophou en sien
hoe hulle praat.
• Maak aantekeninge deur slegs die sleutelwoorde te skryf sodat jy steeds
behoorlik kan luister.
• Hou aan om jouself vrae te vra soos: wat beteken dit? Waar
pas dit by wat ek reeds weet?
• Herhaal in jou eie woord wat die spreker gesê het om te kyk of jy
verstaan het.

Geheue

• Maak opsommings en leer dit deur dit te herhaal terwyl jy loop,
in toue staan of bad.
• Maak jou oë toe en maak 'n prentjie van wat jy probeer onthou.
• Stel jou eie toets of skyneksamen op en probeer om die vrae te beantwoord.

________________________________________________________________

LEERSTYLE (SACAI JUN 2021)

'n Leerstyl is die manier waarop jy inligting onthou. Jou spesifieke leerstyl word
beïnvloed deur jou persoonlikheid, jou belangstellings en ook jou tipe intelligensie.

Jy het seker al gehoor hoe mense sê: "Ek is 'n prentjie-mens." Dit is 'n leerstyl!
Prentjiemense is visueel gedrewe leerders, wat een van vele leerstyle is. (Bron:
https://bit.ly/2PjgPK6)


Drie tipes leerders. SACAI JUN 2021)

1. Visuele leerders
2. Ouditiewe/verbale leerders
3. Kinestetiese leerders

Metodes van aantekening neem (SACAI JUN 2021)

@Juffrou_Ansie

, 4

Breinkaarte en -kolomme

Die verskille tussen opeenvolgende en globale leer. (SACAI JUN 2021)

Opeenvolgende leer bestaan uit logiese, opeenvolgende verduidelikings. Al die
komponente moet eers beskryf word en dan as 'n geheel saamgebring word, terwyl
globale leer eers 'n geheelbeeld vorm van hoe alles inmekaar pas voordat die
onderlinge dele in kleiner dele afgebreek word.

Die belangrikheid van ontspanning tydens eksamens. (SACAI JUN 2021)



Ontspanning is noodsaaklik vir die handhawing van fisiese en geestelike gesondheid.
Onvoldoende geleentheid om te ontspan veroorsaak angs en stres en beïnvloed
produktiwiteit en funksionering.

__________________________________


Kritiese, kreatiewe en probleemoplossingsvaardighede
& Proses van assessering: interne en eksterne
assessering
Probleemoplossing is 'n vaardigheid wat aangeleer kan word. Die vyf-stap benadering
tot probleemoplossing. @IMPAQ JUN 2019

1. Wat wil jy bereik? Watter probleem moet jy oplos?
2. Ontleed die probleem – kyk deeglik daarna.
3. Dink aan moontlike oplossings. Gebruik laterale denke om dit te doen.
4. Maak 'n besluit - wat gaan jy doen?
5. Begin Implementeer jou plan.

Die verskil tussen interne en eksterne assessering. @IMPAQ JUN 2019

Interne assessering Eksterne assessering
Alle assesserings vind plaas by die skool of 75% van die finale punt in al die vakke
by die tuisonderwysstelsel. Die behalwe Lewensoriëntering vorm deel
assesserings behels take, toetse en van die eksterne assessering wat dan die
projekte eindeksamen is.


@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
3 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions