Assignment 3 Semester 1 2025
Unique #:148233
Due Date: May 2025
Detailed solutions, explanations, workings
and references.
+27 81 278 3372
, VRAAG 1
1.1
Die titel ―17:15‖ verwys na ‘n spesifieke tyd — kwart oor vyf in die middag — net
ná werktyd. Dit is die tyd wanneer die spreker in die kroeg wag vir sy afspraak.
1.2
1. afgemete (r.3) – Presies gemeet of streng afgebaken; volgens ’n vaste tyd
of patroon.
2. my blik (r.4) – My kyk, my manier van sien of perspektief.
3. vergunning (r.10) – Toestemming of vryheid om iets te doen; ’n gevoel
van toestemming of afsondering van die gewone.
4. uurwerkie (r.12) – ’n Klein horlosie; verwysend na die stadige tydsverloop
soos die ys tik.
5. kolonnades (r.16) – ’n Ryl kolomme wat ’n gang of portaal vorm;
klassieke boustyl.
6. minarette (r.16) – Torings van Islamitiese moskees waarvandaan die
oproep tot gebed gemaak word.
7. dronkverdriet (r.19) – Melankoliese gevoel of hartseer wat ontstaan
tydens of ná alkoholgebruik.
8. bedrewe (r.22) – Vaardig of kundig in iets; hier verwys dit na seksuele
ervaring of vertroudheid.
1.3
Woord: kroeg (r.1)
Die gedig speel af in ‘n kroeg in Groenpunt.
1.4 Binnerym in reël 6 (1)
Rymwoorde: afloop en werkdag
Varsity Cube 2025 +27 81 278 3372