LANDBOUWETENSKAP
JUNIE EKSAMEN
VOORBEREIDINGSGIDS
, INHOUD
DIEREVOEDING
➢ Die eksterne strukture van die spysverteringskanaal
➢ Die interne strukture van die spysverteringskanaal (herkouers)
➢ Spysvertering van enkelmaagdiere
➢ Spysvertering by herkouers
➢ Spysvertering in die rumen en retikulum
➢ Bestanddele van voer
➢ Biochemiese funksies van minerale
➢ Biochemiese funksies van vitamiene
➢ Verteerbaarheid van voer
➢ Biologiese waarde van proteïene
➢ Energiewaarde van voer
➢ Die voedingsverhouding
➢ Voersoorte
➢ Onderverdeling van voere
➢ Aanvullings tot rantsoe
➢ Beplan ‘n voervloeiprogram
DIEREPRODUKSIE
➢ Diereproduksiestelsels
➢ Intensiewe boerderyproduksie
➢ Ekstensiewe boerderyproduksie
➢ Diereskuiling en -behuising
➢ Behuising en gereedskap vir intensiewe diereproduksie
➢ Gedrag van plaasdiere
➢ Hantering van plaasdiere
DIEREPRODUKSIE
➢ Manlikevoortplantingsorganevan beeste
➢ Vroulikevoortplantingsorganevan beeste
➢ Estrus en die estrussiklus
➢ Sinchronisasie van estrus
➢ Natuurlike paring
➢ Kunsmatige inseminasie (KI)
➢ Embrio-oorplanting/oordrag (EO)
➢ Selkernoordrag (kloning)
➢ Bevrugting en dragtigheid
➢ Geboorte (parturisie) en distosie
➢ Melkproduksie en laktasie
DIERESIEKTES EN -BESKERMING
➢ Dieregesondheid
➢ Dieresiektes
➢ Inwendige parasiete
➢ Uitwendige parasiete
➢ Vergiftiging by diere
, UITLEG
Hierdie voorbereidingsgids begin met die 2024 Departementele Junie Eksamenvraestel (common
exams)
Na elke afdeling byvoorbeeld “Afdeling B” wat handel oor DIEREVOEDING plaas ek die volledige
opsommings wat handel oor daardie afdeling. Die res word presies soos gedoen. Aan die
einde verskyn die formele memorandum.
VOORDELE VIR DIE LEERDER
➢ Die leerder sien en ervaar hoe die vraestelle gevra word.
➢ Tipe vrae wat gevra word
➢ Opsommings/hersiening van die vrae wat gevra word verskyn direk na die vrae
➢ Vergemaklik die studieproses
➢ Formele departementele memorandums word verskaf.
Elke afdeling van die vraestel word so gedoen.
Die gids sluit af met die Junie 2023 Departementele Vraestel en Memorandum.