100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Besigheidstudies Hoofstuk 4

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
07-04-2025
Written in
2024/2025

My Business Studies Notes Well-structured and to the point. Key terms and concepts are clearly defined with real-life examples. I use bullet points, flowcharts, and case study summaries to simplify complex ideas. Important topics are highlighted, and each chapter includes a recap and quick questions for revision. Ideal for smart, stress-free studying!

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
April 7, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 4 :
probleemoplossing toe te pas wanneer
KREATIEWE hulle voor 'n uitdaging te staan kom.
DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING
Die stappe van probleemoplossing

PROBLEEMOPLOSSING 1. IDENTIFISEER DIE PROBLEEM

Besighede moet dikwels in 'n uitdagende •Erken dat daar 'n probleem is voordat dit
besigheidsomgewing funksioneer en kan opgelos kan word.
baie uitdagings ervaar. Besighede moet •Kry inligting en voorstelle van almal wat
meganismes in plek hê om hulle te help om geraak/geaffekteer kan word om die
deur hierdie probleme te werk, deur die presiese probleem te identifiseer
feite in te samel wat nodig is om 'n
spesifieke uitdaging te oorkom, of om
2. DEFINIEER DIE PROBLEEM
verskeie alternatiewe te oorweeg voordat
hulle op die beste oplossing vir die •Verkry 'n dieper begrip van die aard van
probleem besluit. die probleem

•Versamel soveel inligting as moontlik om
Verskille tussen besluitneming en die oorsaak van die probleem vas te stel.
probleemoplossing
•Definieer al die moontlike oorsake van die
Besluitneming Probleemoplossin probleem.
g
• Besluitneming • Probleme kan
3. IDENTIFISEER ALTERNATIEWE
word dikwels deur deur 'n groep/span
een persoon/senior of'n individuele OPLOSSINGS
bestuur gedoen.Dit spanlid opgelos
•Identifiseer verskillende moontlike
maak word. Dit maak
besluitneming meer probleemoplossing oplossings deur 'n
gesaghebbend. meer inklusief. probleemoplossingstegniek soos 'n
• Die • Die groep/span dinkskrum of die Nominale Groeptegniek te
persoon/senior sal verskeie gebruik
bestuur sal oplossings
verskeie genereer/identifisee •Besluit wat die beste moontlike
alternatiewe r en dan elkeen oplossing(s) vir die probleem kan wees
oorweeg voordat krities evalueer.
daar op die beste
4. EVALUEER ALTERNATIEWE
een besluit word.
• Hierdie proses is • Hierdie proses OPLOSSINGS
deel van die van ontleding van
• Gebruik kritiese evaluering en analitiese
probleemoplossing- 'n situasie sal die
siklus omdat groep/span help om vaardighede om elke oplossing te evalueer
besluite in elke stap strategieë te
• Oorweeg die voordele en nadele van elke
van die siklus identifiseer wat
geneem moet verandering sal alternatiewe oplossing
word. meebring.
5. KIES DIE BESTE OPLOSSING
Die stappe van probleemoplossing
•Stel kriteria vir die beste oplossing, met
en hul toepassing inagneming van aspekte soos tyd, koste en
risiko wat betrokke is
As gevolg van die vele uitdagings wat
besighede in komplekse •Kry konsensus of identifiseer watter
besigheidsomgewings in die gesig staar, oplossing gebruik sal word
moet hulle weet hoe om die stappe van

, •Die beste oplossing moet ooreenstem met proses van inligting-insameling te gebruik.
die grootte en die hulpbronne van die Die tegniek is nuttig waar die menings en
besigheid oordeel van kundiges nodig is. Delphi-
tegniek word gewoonlik deur middel van
•As daar nie 'n duidelike oplossing is nie,
vraelyste uitgevoer.
moet die besigheid teruggaan na die eerste
stap, dit wil sê, die probleem te identifiseer
6. FORMULEER/ONTWIKKEL 'N
AKSIEPLAN/STRATEGIE
Maniere waarop die besigheid die
•Reël die nodige hulpbronne en delegeer
take
Delphi-tegniek kan toepas
• Die besigheid moet 'n paneel kundiges
•Stel 'n tydlyn vir implementering en stel
nooi om navorsing te doen oor die
spertye vas.
uitdagings wat hulle in die gesig staar.

7. IMPLEMENTEER DIE AKSIEPLAN • Kenners hoef nie op een plek te wees nie
en sal individueel gekontak word.
•Voer die beplande aksies uit om die
probleem op te los • 'n Vraelys wat uit vrae bestaan om
inligting van die kundiges in te samel
•Kommunikeer gedelegeerde take en/of
rakende die uitdagings van die besigheid
sperdatums aan alle werknemers
moet ontwerp word

8. EVALUEER DIE GEÏMPLEMENTEER • Die kundiges sal dan versoek word om die
OPLOSSING/AKSIE PLAN vraelys te voltooi en dit terug te stuur.

•Evalueer/Assesseer of die probleem • Die besigheid moet dan die antwoorde
gedeeltelik of heeltemal opgelos is. van die kundiges opsom deur 'n
terugvoerverslag op te stel.
•Monitor die oplossing en aksieplan
deurlopend deur die toepaslike toetse te Positiewe impak van die Delphi-
gebruik.
tegniek
•As probleme opduik, herformuleer die
• Besigheid kan 'n groep kundiges/kenners
probleem vir verbeterde oplossings in die
gebruik sonder om hulle bymekaar te bring.
toekoms
• Die kundiges sal die besigheid duidelike
Probleemoplossingstegnieke idees of oplossings gee oor hoe om
produktiwiteit en/of winsgewendheid te
Daar is verskeie verbeter.
probleemoplossingstegnieke wat besighede
kan toepas om komplekse • Inligting wat van kundiges ontvang word,
besigheidsprobleme op te los. kan gebruik word om komplekse
besigheidsprobleme op te los.
Probleemoplossingstegnieke :
• Delphi-tegniek • Kenners kan eerlike, geloofwaardige
• Kragveld-ontleding menings gee omdat hulle nie 'n direkte of
• Dinkskrum persoonlike belang in die besigheid het nie.
• Nominale groeptegniek
Negatiewe impak van die Delphi-
Delphi-tegniek tegniek
Besighede gebruik die Delphi-tegniek om 'n • Dit is 'n duur tegniek om te gebruik
konsensus te verkry oor toekomstige vanweë die hoë administratiewe koste.
tendense en projeksies deur 'n sistematiese
R100,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5,0
(1)

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 HFST 1-5
-
5 2025
R 500,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions