AFRIKAANS EAT
‘N MITE – KOBIE KORF
‘N VOLLEDIGE ONTLEDING
EKSAMEN VRAE EN ANTWOORDE
, “’n Mite” (Kobie Korf)
Lees die gedig en beantwoord die vrae wat volg.
’n Mite Kobie
Korf
1 ’n Mite, ’n fabel, ons president aan ‘t klippe kap op
2 Robben- eiland, Die swart pimpernel, alias David
3 Motsamayi, motorbestuurder, tuinman,
4 landbouassistent, kelner, boodskappe smokkel in
5 vuurhoutjiedosies,
6 Van prisonier tot president tot parlement
... Ayoba!
(Bron: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, Graad
12)
4.1 Verwys na die titel.
4.1.1 Wat is ’n mite? (1)
4.1.2 Wat beskou die spreker as ’n mite? (1)
4.2 Na wie word in hierdie gedig verwys? (1)
4.3 Watter WOORD in versreël 1 dui daarop dat die spreker hom as almal se president
beskou? (1)
4.4 Uit watter TWEE woorde bestaan die volgende woord: “aan’t” (reël 1)? (1)
4.5 Hoekom word Robbeneiland in hierdie gedig genoem? (1)
4.6 Hoe word die woord “eiland” in hierdie gedig beklemtoon? (1)
4.7 Verduidelik hoekom die digter so baie kommas in reëls 2 en 3 gebruik het. (1)
4.8 Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en die regte antwoord neer,
bv. 4.8 E.
Die gebruik van die woord “alias” in reël 2 sê dat .
A David Motsamayi ’n belangrike persoon was
B Nelson Mandela hom as ’n vriend beskou het
C hy wens dit was sy regte naam