AFRIKAANS EAT
PALIMPSES – JOHANN DE LANGE
‘N VOLLEDIGE ONTLEDING
EKSAMEN VRAE EN ANTWOORDE
, PALIMPSES – JOHANN DE LANGE
Bome skryf teen die blou
kreukellose lug dinge
wat niemand verstaan nie.
Houtkappers kom met byle
en vel die bome.
Meulens saag en maal
en pulp en plet die hout.
Stil is die bome;
stil, net tot hy kletterend
met sy tikmasjien
uit selfs die fynste grein
die hele gamma van woord
en pyn ring op ring
deur hierdie oggend laat dein.