100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Droomdelwers Hoofstuk Opsommings

Rating
-
Sold
3
Pages
16
Uploaded on
15-03-2025
Written in
2023/2024

Hierdie is n opsomming van die roman, Droomdelwers, se hoofstukke.









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 15, 2025
Number of pages
16
Written in
2023/2024
Type
Summary

Content preview

Droomdelwers hoofstuk
opsommings:
Hoofstuk 1:
Soutmansdal:
Leendra van Helberg, die hoofkarakter, kom Sondagoggend per bus op die Kaapstad
stadie aan na sewe jaar in die Silwerkruis gevangenis in die Vrystaat. Haar ma se
broer, oom Phil van Tonder, kom haal haar die oggend en hulle vertrek na die groot
huis by die van Helberg soutmyn in die dorpie Soutmansdal. Phil se tweede vrou,
Lucia, en haar ma, Mara, ontvang hul met n spesiale middagete
Die Bonthuys-gesin kom groet vinnig en Phil gaan roep Sielie wat met haar lappoppe
in die stuurkajuit van die stootskraper by die soutmyn speel. Aan die middagete tafel
is Sielie baie sku, maar streel tog later haar suster, Leendra, se Arm. Mara blaker uit
dat almal weet dat Leendra haar minnaar vermoor het.
Leendra gesels die Sondagmiddag met haar oom in die studeerkamer oor haar
toekoms. Sy wil graag met haar erfgeld n besigheid begin. Phil het haar pa, Hendrik
van Helberg, se aandeel in die soutmyn uitgekoop en daarna het Hendrik die
Steengroef in die Kleinkloof gekoop en hulle het daarheen verhuis.
Leendra is baie ontsteld toe sy hoor haar ma se orrel is deur n handelaar in die Kaap
gekoop. Sy storm by die huis uit en gaan sit op die rotse waar sy as kind vissies
gevang het. Gerald Killian kom daar aan en probeer haar kalmeer.
Leendra stap teen skemer terug en rook n sigaret voor Ant Sweetie se kafee, waar sy
vir boeta kry. Hy nooi haar in en hulle praat oor Sielie, die ontploffing en die skietery.
Leendra se Gilbert het nie gehou van haar verhouding met Ferdinand nie en het n
aandeel in die gebeure gehad.
Sondagaand le Leendra in haar bed en dink aan die tronk en hoe sy na Ferdinand
verlang het. Sielie bring haar mamma-lappop om by Leendra te slaap. Leendra skrik
wakker met die herinnering van n Italianer wat voor die ontploffing by haar pa was.
Vlaktevlei:
Pastoor Gerald Killian kondig die Sondagoggend in ie kern aan dat hy na die Sonop-
gemeente in Atlantis beroep is en vra vir die gemeente se voorbidding, want hy moet
binnekort besluit. Die gemeente is ontsteld oor die nuus
Gerald stap die Sondagmiddag see toe, waat y Leendra ontmoet en haar probeer
kalmeer. Later besoek hy en sy vrou, Jamaina, die siek ant Gertie Syser. Keppies stap
na ant Sweetie se kafee en sien hoe Phil met Leendra aankom. Hy besluit hy sal in die
groen hokkie op die skoolterrein gaan woon wanneer sy seun – hulle weggaan
R201,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
JVEducation

Get to know the seller

Seller avatar
JVEducation
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
9 months
Number of followers
0
Documents
10
Last sold
2 months ago
JV Education

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions