ECON 112
1.Ekonomie
Woord oorsprong: oikos-huis
Nemein-bestuur
Bestuur=besluit: -Huishouding
-Owerhede
-Firma
Def Ekonomie:
Daar is oneindige behoeftes maar daar is beperkte hulpbronne dus is
daar skaarsheid, daarom moet keuses uitgeofen word en dit bring
geleerdheid mee.
Behoeftes=Iets wat jy nodig het om te oorleef
Begeertes= Iets wat jy graag wil he maar nie nodig het nie
Vraag= indien jy oor die nodige middele beskik om dit te kan
koop.
Hulpbronne=Produksie Faktore: -Kapitaal
-Arbeid
-Natuurlikehulpbronne
-Entrepeneurskap
Geleerheidskoste(GK)=Die waarde(miste koste) van die beste
alternatief wat verbeur moes word.
PMK (Produksie moontliksheid kromme) (Bl5-6)
Vis(maatjies) A
A 0 1
B 1 9
C 2 8
D 3 7
E 4 4
F 5 0