100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

GRAAD 6 AFRIKAANS TAALGIDS

Rating
-
Sold
1
Pages
212
Uploaded on
10-03-2025
Written in
2024/2025

'n Omvangryke Graad 6 Afrikaans Taalgids met die fokus op Taalstrukture en -Konvensies. Leer en oefen die reëls en komponente van die taal, baie toetse, oefeninge, vraestelle en antwoordstelle. 'n Baie oulike gids vir u kind.












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 10, 2025
Number of pages
212
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
Prof self
Contains
All classes

Subjects

Content preview

GRAAD 6
AFRIKAANS HUISTAAL




GRAAD 6
AFRIKAANS HUISTAAL
1
STUDIEHULPBRON

,TAALSTRUKTURE- EN KONVENSIES




2

,NOTA AAN OUERS

Vir die afgelope paar jaar is dit vir my baie opvallend dat ons kinders so met tale sukkel.

1. Een van die grootste redes is ongetwyfeld die feit dat ons kinders nie meer lees nie. (hulle lees
beslis nie meer behoorlike, ordentlike leesstof nie). Die kinders ontbreek dus ‘n formele en
wye woordeskat asook kennis.
2. Aansluitend by punt 1 is dat indien hulle lees, dan lees hulle nie met begrip (logiese
benadering) nie. Daarom dat hulle so ongelooflik baie punte in BEGRIPSTOETSE,
ADVERTENSIES, RESEPTE ens, ens. verloor waar hulle bykans volpunte kan kry.
3. ‘n Volgende ding (en hierdie is vir my ook baie belangrik) is dat leerders nie die reëls van die
taal ken nie. Wat bedoel ek? Leerders weet nie wanneer om ‘n kappie, deelteken,
afkappingsteken ens. te gebruik nie. Wanneer skryf jy ‘n woord vas of los. Watter woorde kry
koppeltekens en hoekom? Lettergrepe, Klanke ens. Dit is die reëls van die taal. Dit raak
vanselfsprekend bietjie meer ingewikkeld (kumulatief) soos ons na die hoër grade beweeg,
maar as die fondasies reg is, dan sal daar nooit weer ‘n probleem wees nie. Ons kinders
verloor baie maklik punte.
4. Woordsoorte, Sintaksis, Morfologie is ‘n probleem, want die BASIESE dingetjies word nooit
deeglik aangeleer en ingeoefen nie.



Lang en ingewikkelde storie kort. Hierdie gids gaan ek baie anders benader om sodoende ‘n
kreatiewe benadering te gebruik om leerders te help (met genoeg oefening) om hierdie probleme vir
eens en altyd te oorkom.



Ek gaan dus in hierdie gids, ‘n formele eksamenvraestel (Departementele ANA eksamenvraestel) neem
en gaan dan die volledige vraestel, vraag vir vraag in diepte bespreek met voorbeelde sodat die kind dit
100% kan begryp. Ek gebruik dus my persoonlike taalkennis asook ‘n wye spektrum van beskikbare
hulpbronne om hierdie probleem vir almal baie eenvoudig en prakties op te los.



Ek gebruik GRAAD 5 as vertrekpunt vir hierdie gids, maar Graad 4 en Graad 6 kan hierdie gids ook
gebruik, want ek gaan telkens net bietjie meer informasie volgens die KABV vir die betrokke graad
byvoeg. Aan die einde sal ek Graad 4, 5 en 6 vraestelle aanheg, en indien die kind hierdie gids tesame
met sy/haar formele handboek en notas deurwerk, sien ek geen probleme nie. Die kind sal letterlik lag
vir sy/haar eksamenvraestel.



Ek vertrou dat u hierdie gids sal waardeer en dat dit sommer baie tevrede en glimlaggende gesiggies
sal besorg aan die einde van ‘n kwartaal.
3

, KOM ONS BEGIN MET ‘N FORMELE, GRAAD 5 VRAESTEL. EK BESPREEK TELKENS EN
VERDUIDELIK MET GENOEGSAME OEFENINGE HIERDIE VRAESTEL VOLLEDIG




4

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
139
Member since
9 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
1 week ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4,2

21 reviews

5
12
4
4
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions