• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Answers

Hoopvol Past Paper Questions And Answers

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

This document possess all previous Hoopvol contextual question from as early as 2016. This document gives learners the opportunity to test and further their skills in preparation for their Afrikaans assignment the document consists of questions and answers ensuring success under pressure

Content preview

HOOPVOL PAST PAPER QUESTIONS & ANSWERS:

IEB 2016
Sy tande begin weer klap. Hy probeer diep asemhaal om die
gekletter te stop, maar dit help nie. Die vrou kyk nou openlik na
hom. "Are you fine?"
Hy weet nie wat om te sê nie. Hy voel net dankbaar dat sy gevra
het. Dat iémand gevra het. Hy probeer die huil keer, maar hy
VRAAG 1
Beantwoord die volgende vrae puntsgewys:

1.1 Watter traumatiese gebeurtenis het Ben laat besluit
om sy huis in Johannesburg te verlaat en na sy pa te
gaan soek? (1)
Die vuurdood van sy ma en sussie/gesin (nie familie).
(Verwysing na die brand of die dood van sy geliefdes.)

1.2 Ben het tannie Pop later uit Pretoria gebel. Watter leuen het
Ben toe aan haar vertel oor waar hy was? (1)
Hy was by sy pa.

1.3 By watter spesifieke plek in Pretoria het Ben gehoop om sy
pa te vind? (1)
By die mark/by die varsproduktemark (geen Engels moet
aanvaar word nie).

1.4 Watter insident 'n paar jaar tevore het Ben laat dink dat sy
pa op hierdie spesifieke plek in Pretoria was? (1)

Hy het 'n gesprek gehoor tussen sy ma en 'n tannie (tannie
Fiona)/vriendin (nie vriend nie). (Naam nie verag/ nodig nie)

Hy kou dankbaar aan die pakkie droëvrugte wat hulle gratis gekry
het toe hulle opgeklim het. Hy is honger, maar hy sal mooi met sy
geld moet werk.
Die buskaartjie Bloemfontein toe was heelwat duurder as wat hy
gedink het dit sou wees. En hy sal bly plek in Bloemfontein moet
kry. En hy sal moet werk soek.
1.5 Nadat Ben nie sy pa in Pretoria kon opspoor nie, het hy sy
pa in Bloemfontein gaan soek. Ben moes 'n lêer na 'n kantoor


1

, toe neem. Vertel wat verder in die kantoor gebeur het wat Ben
laat dink het om sy pa in Bloemfontein te gaan soek. (2)

 Ben het die persoon in 'n foto/prentjie as sy pa herken.
 Die dame/tannie Joan/vrou met die purple rinse/vrou in die
kantoor het hom inligting gegee oor waar die man/Bobby/
Oil moontlik was. (Enige twee feite kan 'n punt verdien)


1.6 Waar/hoe het Ben inligting gekry wat hom van
Bloemfontein na Hoopvol toe laat gaan het in sy soektog na sy
pa? (1)

Hy het die inligting by mans in 'n kroeg gekry. Hy het met
Kenny gepraat.

Ben hou die landskap dop wat langs die treinvenster verbyskuif.
Hoopvol. Weird naam vir 'n dorp.

1.7 Van die eerste mense wat Ben op Hoopvol ontmoet het,
was Frans en Liefie. Wat was Frans en Liefie se reaksie toe
hulle Ben die eerste keer gesien het? (1)

 Hulle was geskok. Verbaas/ongeloof.
 Hulle het gelyk asof hulle 'n spook gesien het.

1.8 Waarom het hulle spesifiek só reageer? (1)

 Ben het baie soos Bobby gelyk.
 Hulle het hom herken as moontlik Nathalie en Bobby se
seun.

1.9 Frans het Ben amper soos sy eie seun behandel. Waarom
dink jy het hy dit gedoen? (1)

 Hy het sy eie seun verloor.
 Hy sien Ben as plaasvervanger vir sy eie seun.
 Frans het 'n goeie verhouding met Bobby gehad.
 Hy voel skuldig oor Charl se dood.

Asof die oom sy gedagtes kon lees, stel hy die lugverkoeler
hoër. "Wat bring jou na ons ou dorpie toe?" vra hy vriendelik.

Ben dink mooi voor hy antwoord. Hy sal versigtig moet wees. 2
"Nadat my ma dood is ... Daar is 'n bietjie besigheid wat ek hier
moet doen. Ek ..." Hy sluk. "Ek wil maar vir 'n ruk hier rond werk

, 1.10 Terwyl Ben op verskillende plekke na sy pa gesoek het,
moes hy werk om geld te verdien. Noem drie dinge wat Ben
gedoen het om geld te verdien. (3)

 Hy het by die mark gewerk/Hy het produkte opgelaai.
 Hy het data op die rekenaar ingevoer.
 Hy het by die Spur/'n restaurant gewerk. Hy was 'n
kelner.
 Hy het ook by die plaas 'n salaris ontvang.

1.11 Ben se ma het nie baie oor sy pa gepraat nie, maar het
wel leuens oor sy pa vertel. Noem een van hierdie onwaarhede
wat sy ma vertel het. (1)

Sy ma het vertel dat sy pa ...

 in Afrika gewerk het.
 oorlede is.
 aan malaria/longontsteking gesterf het.

1.12 Waarom, dink jy, het sy ma hierdie leuens vertel? (1)

(Hierdie vraag is 'n hoë orde-/interpretasievraag)
Die situasie van die karakter en die opinie/oordeel/interpretasie
in die antwoord moet in ag geneem word.

Moontlike voorbeelde van aanvaarbare antwoorde:

 Sy wou nie vrae oor sy pa beantwoord nie.
 Sy was skaam oor die omstandighede van Ben se
geboorte.
 Dit was pynlik vir haar om oor die gebeure te gesels.
 Dit maak haar hartseer/seer om oor sy pa te praat.
 Dit is 'n deel/aspek van haar verlede waaroor sy nie wil
praat nie.
 Sy weet nie waar hy is nie.
 Sy wil vergeet.
 Sy wil hom beskerm.

[15]

VRAAG 2

3

Connected book
 image
Derick van der Walt Hoopvol
Publisher: oktober 2012 ISBN: 9780624056249 Edition: Unknown

Document information

Uploaded on
June 2, 2020
Number of pages
22
Written in
2019/2020
Type
Answers
Person
Unknown
R85,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
trentbollerman
4,4
(31)
Sold
204
Followers
172
Items
1
Last sold
1 month ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions