Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Gr 12 Toerisme T1_2025 soos opgesom deur @ Juffrou Ansie--Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. 2014 NOV NSS, 2015 NOV NSS, 2016 NOV NSS, 2018 NOV NSS, FEB-MAART 2015 NSS, November 2021 NSS, HERSIENING BOEKIE 2022 KAAPS

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

1.BINNELANDSE, STREEKS EN INTERNASIONALE TOERISME 2.KAARTWERK EN TOERBEPLANNING MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die 2014 FIFA Wêreldbeker Die 2014 FIFA Wêreldbeker, 'n wêreldbyeenkoms, het die volgende kenmerk: Die gasheerland mede-organiseer die geleentheid, wat multi-lande deelname het Die Zika-virus Die Zika-virus, wat hoofsaaklik in Suid-Amerika voorkom, het in 2016 paniek in die toerismebedryf veroorsaak. 'n Wêreldgebeurtenis wat elke vier jaar plaasvind 'n Wêreldgebeurtenis Dit is 'n georganiseerde geleentheid wat oor 'n lang tydperk beplan en voorberei word. Lande regoor die wêreld bied geleenthede aan wat toeriste sal lok. Wanneer hierdie geleenthede goed aangebied word, word dit 'n geleentheid vir die plaaslike ekonomie en globale invloed om te ontwikkel.

Content preview

1




TOERISME
GRAAD 12
Kwartaal 1_2025




Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. 2014 NOV NSS,
2015 NOV NSS, 2016 NOV NSS, 2018 NOV NSS, FEB-MAART 2015 NSS, November 2021
NSS, HERSIENING BOEKIE 2022 KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK.
Dit is voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek
wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word. Beelde CANVA

Sterkte. Juffrous Ansie
1. BINNELANDSE, STREEKS EN INTERNASIONALE TOERISME
2. KAARTWERK EN TOERBEPLANNING




@Juffrou_Ansie

, 2



MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die 2014 FIFA Die 2014 FIFA Wêreldbeker, 'n wêreldbyeenkoms, het die
Wêreldbeker volgende kenmerk: Die gasheerland mede-organiseer die
geleentheid, wat multi-lande deelname het
Die Zika-virus Die Zika-virus, wat hoofsaaklik in Suid-Amerika voorkom,
het in 2016 paniek in die toerismebedryf veroorsaak.

'n Wêreldgebeurtenis wat elke vier jaar plaasvind



'n Wêreldgebeurtenis Dit is 'n georganiseerde geleentheid wat oor 'n lang
tydperk beplan en voorberei word. Lande regoor die
wêreld bied geleenthede aan wat toeriste sal lok.
Wanneer hierdie geleenthede goed aangebied word,
word dit 'n geleentheid vir die plaaslike ekonomie en
globale invloed om te ontwikkel.
Brasilië Hierdie land het gasheer gespeel vir beide die 2014 FIFA
Wêreldbeker en die 2016 Olimpiese Somerspele
Die spotprent dui op wêreldwye resessie



Omgewingsvriendelik Omgewingsvriendelike toeriste is toeriste wat betrokke is
by verantwoordelike reis wat die omgewing bewaar.


Rugsakreisiger koshuis 'n Begroot toeris sal hierdie tipe verblyf verkies

Die kaart hieronder sluit 'n reisplan in wat die
roete van die toer.




'n Suid-Afrikaner wat vir hierdie reisdokument aansoek
doen, moet 'n Suid-Afrikaanse identiteitsdokument, 'n
voltooide aansoekvorm indien en 'n fooi betaal

Paspoort




@Juffrou_Ansie

, 3


Reistoelae Die term wat gebruik word vir die hoeveelheid
geldeenheid wat 'n Suid-Afrikaanse toeris toegelaat word
om die land binne een jaar uit te neem.
'n Voorbeeld van 'n belastingvrye toelae: Twee liter wyn
per person.
Die groen kanaal 'n Toeris sal die groen kanaal volg by aankoms by 'n
internasionale lughawe wanneer hy/sy niks het om te
verklaar nie.
Om te verseker dat passasiers by ’n internasionale
lughawe aan doeaneregulasies voldoen wanneer hulle
deur die groen kanaal gaan, sal doeanebeamptes
ewekansige deursoekings van passasiers en hul
ingeboekte bagasie doen.
Belastingvrye goedere Belastingvrye goedere word nie belas nie, want
inkopies word in internasionale gebied gedoen.
Lughawe belasting Lughawebelasting is 'n voorbeeld van 'n diverse uitgawe
wat die begroting van 'n toer sal beïnvloed.
Onverkorte Die vereiste, wat in 2016 deur die Departement van
geboortesertifikaat/ Binnelandse Sake ingestel is, dat ouers wat Suid-Afrika met
Unabridged birth 'n kind besoek, hierdie spesifieke dokument moes lewer,
certificate het 'n negatiewe impak op inkomende toerisme gehad.
Vlugvoosheid/Jetlag Simptome van vlugvoosheid/jetlag:

• Slapeloosheid
• Moegheid
• Prikkelbaarheid
• Onderbroke slaap
• Ongemak in bene en voete
• Sukkel om te konsentreer
• Hardlywigheid of diarree
• Verwarring en disoriëntasie
• Dehidrasie
• Hoofpyne
• Naarheid
• Verlies aan eetlus
• Duiseligheid

Jetlag is 'n fisiese toestand wat verband hou met lang
afstande oor baie tydsones (vlieg van oos na wes of wes
na oos).
Dit hou verband met die aantal tydsones wat 'n reisiger
oorsteek en nie met die lengte van die vlug nie.

Vlugmoegheid hou verband met die lengte van die vlug
aangesien baie reisigers uiters moeg voel na 'n lang vlug

Maniere om moegheid tydens vlug te verminder.

@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 17, 2025
Number of pages
27
Written in
2024/2025
Type
Summary
R110,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
2 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions