100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Besigheid Hoofstuk 2

Rating
-
Sold
-
Pages
6
Uploaded on
16-02-2025
Written in
2024/2025

My Grade 12 notes and summaries are well-structured, detailed, and easy to understand. They cover key concepts clearly, making it easier to review and retain information. With concise explanations, organized layouts, and relevant examples, my notes serve as a valuable study tool for exams and assignments. I’m proud of the effort I’ve put into them!

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 16, 2025
Number of pages
6
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 2:
beskrywing van die beskrywing van
DIE MENSLIKE pose n sy vereistes spesifieke
vaardigehede wat
HULPBRONNEFUNKSIE nodig is vir die pos
Beskryf sleutel- Beskryf
prestasies vir ‘n sleutelvereistes vir
WERWING spesifieke pos die persoon wat die
pos sal vul.
Die betekenis van wewing

→ Die proses wat deur ‘n besigheid gebruik Werwingmetodes
word om sekere vakatures in die besigheid te
→ Interne werwing
identifiseer en geskikte candidate daarvoor te
lok.  Internebullitins
 Aanbeveling van huidige werknemers
→ Besighede moet kan kies om ‘n interne of
 Mededeling/ oorvertelling
eksterne metode van werwing te gebruik.
 Interne- / bestuursverwysings
→Die metode wat hulle kies sal afhang van die
→ Eksterne werwing
vereistes van die vakature.
 Gedrukte media
→ Dit begin met die proses om aktief candidate
 Elektroniese media
vir ‘n vakature te vind, tot die suksesvolle
 Netwerking
integrasie van die kandidaar in die besigheid.
 Profesionele verenigings

Die impak van interne werwing
Werwingprosedure
→ Positief
→ Die MHB berei ‘n posontleding voor.
 Besighed behou bestaande werknemers
→ Kies of interne werwing of eksterne werwing. deur bevorderings van binne die
besigheid
→ Oorweeg eksterne werwing as interne  Geleenthede vir bevordering beloon
werwing onsuksesvol was. goeie werk en motiveer huidige
werknemers
→ Plaas advertensie in geselekteerde media.
 Huidige werknemers verstaan die
funksies van die besigheid
 Die werwingsproses is vinniger/
Die betekenis van posontleding
goedkoper as die kandidate aan die
→ ‘n Posontleding is ‘n hulpmiddel wat deur die besigheid bekend is.
menslike hulpbronfunksie gebruik word om
→ Negatief
inligting oor die besigheid se arbeidsmag te
verkry en te ontleed  Idees van huidige werknemers mag dalk
beperk wees.
→ ‘n Posontleding bestaan uit ‘n posbeskrywing
 Werknemers wat nie die nodige
en posspesifikasie.
vaardighede vir die nuwe werk het nie,
→ Die werkgewer moet duidelik wees oor die kan dalk bevorder word.
tipe werk wat ‘n potensiёle werknemer sal moet  Werknemers wat nie bevorder word nie,
verrig sodat ‘n toepaslike posbeskrywing en kan produktiwiteit belemmer en moral
posspesifikasie voorberei kan word. verlaag.
 Huidige werknemers moet dalk opgelei
word voordat hulle bevorder kan word.
Die verskille tussen posbeskrywing en
posspesifikasie
Die impak van eksterne werwing
POSBESKRYWING POSSPESIFIKASIE
Beskryf Beskryf die minimum → Positief
verantwoordelikhede aanvaarbare
van ‘n spesifieke vaardighede wat  Nuwe kandidate bring nuwe talente.
werk nodig is vir die werk  Daars ‘n groter aantal kandidate om van
‘n Geskrewe ‘n Geskrewe te kies.

,  Minimaliseer konflik onder huidige
werknemers.
 Algehele produktiwiteit kan voorkom as
die nuwe werker aktief waarde toevoeg.

→ Negatief Die rol van die onderhoudvoerder
 Eksterne bronne kan duur wees. → Voor die onderhoud
 Keuringsprosesse kan lei dat
onbevoegde kandidaat gekies word.  Gaan die CV na van elke kandidaat
 Inligting oor CV’s kan dalk vervals wees.  Bespreek en berei die plek voor vir die
 Nie-geskikte aansoeke kan die onderhoud
keuringsproses vertraag.  Stel die onderhoudsdatum vas
 Die onderhoudvoerder moet ‘n kernstel
vrae ontwikkel van al die vereistes

KEURING → Tydens die onderhoud

Keuringsprosedure  Stel lede van die onderhoudspaneel voor
an elke kandidaat
→ Ontvang dokumentasie
 Skryf die antwoorde van die kandidaat
→ Evalueer CV’s en skep ‘n kortlys neer vir toekomstige verwysing
 Gee ‘n geleentheid vir die kandidaat om
→ Gaan inligting in die CV en kontakverwysings vrae te vra
na  Stel dieselfde stel vrae aan alle
kandidate
→ Over voorlopige siftingsonderhoude

→ Assesseer kanidate wat aansoek gedoen het
vir senior poste Die rol van die aansoeker
→ Voer onderhoude met kanidate op die kortlys → Tydens die onderhoud
→ Bied indiensneming skriftelik aan  Luister aandagtig na die vrae voordat jy
reageer
Sifting as deel van die keuringsprosedure
 Maak oogkontak en hou ‘n goeie postuur
1. Vergelyk aansoekdokumente van  Vra vrae om duidelikheid te kry
candidate teen die vereistes van die pos  Wees selfversekerd en openbaar ‘n
2. Candidate wat aan die minimum positiewe gesindheid
vereistes voldoen word van die ander
geskei
3. Voer agtergrondkontroles uit van Betekenis van ‘n indiensnemingskontrak
aansoekers wat vir die pos kwalifiseer
4. Stel n kortlys op van die mees gepaste → Bepaal beide die regte en
kandidate nadat sifting afgehandel is. verantwoordelikhede van die werkgewer en die
werknemer

→ Spesifiseer die pligte wat deur die werknemer
Die doel van die onderhoud uitgevoer sal word in ruil vir vergoeding van die
werkgewer
→ Skep ‘n geleentheid waar inligting oor die
besigheid en die aansoeker uitgeruil kan word.

→ Versamel inligting oor die sterk- en Aspekte van ‘n indiensnemingskontrak
swakpunte van elke kandidaat.
→Handtekeninge van beide die werkgewer en
→ Pas inligting wat deur die aansoeker verskaf is werknemer
by die posvereistes.
→ Persoonlike besonderhede van die werknemer
→ Help die werkgewer om ‘n ingeligte besluit
oor die mees geskikte kandidaat vir die post e → Posbenaming
kies.
→ Proeftydperk
R100,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5,0
(1)

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 HFST 1-5
-
5 2025
R 500,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions