100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Besigheid Hoofstuk 1

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
16-02-2025
Written in
2024/2025

My Grade 12 notes and summaries are well-structured, detailed, and easy to understand. They cover key concepts clearly, making it easier to review and retain information. With concise explanations, organized layouts, and relevant examples, my notes serve as a valuable study tool for exams and assignments. I’m proud of the effort I’ve put into them!

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 16, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 1: DIE IMPAK VAN Strafmaatreёls vir oortreding
ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE.
→ Kan ‘n nakomingsbevel ontvang.

→ Kan groot boetes kry.
WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (WVO)
→ Mag nie leerlingskappe aan werknemers
Doel van die WVO aanbied of toelaes van die WVO eis nie.
→ Verbeter werksvooruitsigte van voorheen → Besighede se lesensies kan teruggetrek word,
benadeelde mense. wat hulle verhoed om enige vorm van
→ Moedig besighede aan om die vaardighede bedrywighede verder uit te voer.
van werknemers te verbeter.

→ ontwikkel vaardighede om produktiwiteit in Maniere waarop besighede die wet kan nakom
die werkplek te verbeter.
→ Vertoon ‘n opsomming van die wet.
→ Herstel doelbewuste wanbalanse van verlede
deur onderwys en opleiding. → Betaal 1% van die salarisrekening aan die
VOH.

→ Gee geleenthede aan alle werknemers om hul
Impak van die WVO op besighede vaardighede te verbeter.
→ Positiewe impak → Evalueer die vaardighede van werknemers
 Verhoog die aantal vaardige werkers om die areas waarin vaardigheidsontwikkeling
 Verbeter produktiwiteit in die werkplek nodig is te bepaal.
 Verbeter die opbrengs op belegging
(OOB)
 Verbeter dienslewering van besighede Besonderse aspekte
omdat werknemers op ‘n optimale vlak
SOOO (SETA)
werk.
→ Die role n funksie
→ Negatiewe impak
 Registreer verskillende leerlingskappe en
 Tydrowend, voorskriftelik en duur.
leerprogramme.
 Moeilik om te monitor
 Bevorder en vestig verskillende
 Verheffing op vaardigheidsontwikkeling
leerlingskappe.
(VOH) is ‘n bykomende las op besighede.
 Keur die werksplekvaardigheidsplanne
 WVO-inisiatief van regering word nie
en jaarlikse opleidingsverslae goed wat
altyd deur alle besighede ondersteun
deur besighede ingedien word.
nie.
→ Befondsing

 Skenkings / toelaes ontvang van die
Optredes wat as ‘n oortreding beskou word
publiek / besighede/ KMI-programme.
→ Voorkomming van werknemers om toegang  Surplusfondse van staatsinstellings.
tot leerlingskappe te verkry.  Fondse ontvang uit die lewering van hul
dienste.
→ Die vervalsing van dokumente.
Leerlingskappe
→ Verskaffing van indiensnemingsdienste vir
wins sonder om as ‘n werkgewer geregistreer te → Betekenis
wees by die betrokke SOOO (SETA) geregistreer
 Teoretiese en praktiese
te wees.
opleidingsgeleentheid wat lei tot ‘n
→Verskaffing van verkeerde en ontoepaslike erkende beroepskwalifikasie.
inligting oor ‘n leerlingskap om werknemers  Sluit opleidingskursusse, leermateriaal
doelbewus te mislei. en praktiese werkervaring in.

, → Bevorder sosiale geregtigheid



→ Bykomende inligting

 Hierdie nasionale erkende kwalifikasie
hou direk verband met ‘n beroep.
Impak van die WAV op besighede
 ‘n Leerlingskap kombineer
gestruktureerde leer met praktiese → Positief
werkservaring terwyl dit in diens is van
‘n geakkrediteerde openbare of private  Beskerm die regte van besighede.
leerlingskap verskaffer.  Voorkom onbillike diskriminasie in die
werkplek.
Die nasionale  Bevorder vinnige en goedkoper
vaardigheidsontwikkelingstrategie (NVOS) beslegting van arbeidskille.
 Verseker deelname van alle praktyke aan
→ Dis gemik daarop om vaardighede te
die kollektiewe bedingingsproses.
ontwikkel, onderwys te verbeter, en
ondersteuning en opleiding aan SA se → Negatief
arbeidsmag te verskaf
 Verminder globale mededingendheid.
 Dit is ontwikkel agv die promulgering  Verminder produktiwiteit en
van die WVO om meer vaardige werkers winsgewendheid.
in skaars velde in SA bekend te stel.  Baie duur en tydrowend.
 Indiensneming van regspesialiste en
→ Verhoog toegang tot programme wat mense
arbeidkonsultante verhoog die koste van
oplei.
die besigheid.
→ Bou beroepsvoorligting sentrums.

→ Verbeter sosiale ontwikkeling deur
Optredes wat as oortreding beskou word
ekonomiese ontwikkeling.
→ Om werknemers onbillik te ontslaan.
Die menslike hulpbronstrategie (MHOS)
→ Voorkomming van werknemers om by
→ Beoog om gelykheid aan te spree ken om
vakbonde aan te sluit.
armoede en ongelykheid in SA te verminder
deur vaardigheidstekorte in die ekonomie aan → Voorkomming van werknemers om aan
te spreek. wettige stalkings deel te neem.
 Dit is ontwikkel agv die promulgering → Afdanking van werknemers wat aan wettige
van die WVO. stalkings deel neem.
→ Verbeter die verskaffing van vaardighede.

→ Spreek vaardigheidstekorte in SA se werkplek Strafmaatreёls vir oortreding
aan.
→ Kan ‘n nakomingsbevel ontvang.
→ Verhoog werknemers se deelname aan
lewenslange leer aan. → Kan tot geskilsbeslegting gedwing word.

→ Kan groot boetes ontvang as ooreenkoms nie
nagekom word nie.
DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE (WAV)
→ Kan finansiёle koste soos regskoste / KVBA-
Doel van die WAV fooie aangaan.
→ Bevorder billike arbeidspraktyke.

→ Bevorder kollektiewe bedinging. Maniere waarop besighede die wet kan nakom
→ Bevorder eenvoudige prosedures vir die → Vertoon ‘n opsomming van die wet.
registasie van vakbonde en
werkgewersorganisasies. → Laat werknemers toe om by vakbonde aan te
sluit.
R100,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5,0
(1)

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 HFST 1-5
-
5 2025
R 500,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions