SPRAK OF SPROOK Izak de Vries
Titel
Idioom:
Iemand sprak geen sprook nie. = Iemand
sê niks of het niks om te sê nie.
Subtitel
E-pos adres ( die gedig word op die
tegnolodiese manier opgedra aan die
digter D. J. Opperman.
Hy dra die gedig op aan Opperman en gee
die leidraad na Opperman se gedig
Sproeireën.
Subtitle
E-mail address ( the poem is dedicated in
the technological way to the poet D. J.
Watter ooreenkoms is daar tussen Izak de Vries se gedig en Opperman Opperman.
se “Sproeireën”?
In Sproeireën word vrouens in die spreker se lewe geassosieer met geure He dedicates the poem to Opperman and
en in Sprak of Sprook word mense geassosieer met sosiale media. Die gives the clue to Opperman's poem
woorde “my” en “daar” kom ook in albei gedigte voor.” Sproeireën.
What similarity is there between Izak de Vries's poem and Opperman's
"Sproeireën"? Die intertekstuele verwysing in hierdie gedig:
In Sproeireën, women in the speaker's life are associated with scents and
in Sprak of Sprook people are associated with social media. The words In hierdie gedig en in Opperman se gedig
"me" and "there" also appear in both poems." word daar gepraat van “my” en “daar”.
@Juffrou_Ansie