Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 52 pages
Class notes

Afrikaans Study Guide UCT

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 52 pages

This document provides detailed, well-structured, and comprehensive notes for Grade 12 Afrikaans

Content preview

lOMoARcPSD|18993199




Term 2 Afrikaans


Afrikaans - First Additional Language - Mandatory (UCT Online High School)




Scan to open on Studocu




Studocu is not sponsored or endorsed by any college or university
Downloaded by Kundai Saira ()

, lOMoARcPSD|18993199




MODULE 9: Information management and revision
0%
This module consists of a review of the content and skills learnt in Grades 10 and 11 in
information management. The second part of this module will cover the key concepts you
need to know to complete your Cycle test successfully.
 By the end of this module, you should be able to:
 Find information and data with the use of surveys and questionnaires.

 Discuss the writing of formal reports and the use of spreadsheets and
databases in reports.

 Review all theoretical concepts learnt in Term 1.

 Use all practical concepts learnt in Term 1 in Excel, Access and Word.




9.2 Lesson 1: Onderwêreld Hoofstuk 3
1. Inleiding

Jy het reeds in die vorige module deur Hoofstuk 1 en 2 gelees waar Greg verslaap en Nicole
hom wakker bel, maar hulle verhouding is nie baie goed na wat in Jeffreysbaai gebeur het
nie. Greg weet nie of hy vir Nicole kan vertrou nie. Hy soek oral na Eckardt maar hy is nêrens
te vinde nie. In Hoofstuk 2 gaan die verhaal weer terug in die verlede tyd, vroeg in Januarie,
waar dit vir jou meer vertel van Lawson Kollege en die tipe mense wat na dié skool gaan. Dit
is waar Greg vir Eckardt ontmoet. 'n Mens kan ook aflei dat Greg baie druk van sy pa ervaar.

Dit los ons met vrae :


 Wat het in Jeffreysbaai gebeur?
 Waar is Eckardt?

By the end of this lesson, you will be able to:

 Ontleed die karakters, omgewing, struktuur en temas in Hoofstuk 3 van
"Onderwêreld" (Analyse the characters, setting, structure, and themes in Chapter 3
of "Onderwêreld".)


2. Leestyd

Aktiwiteit 1

Lees Hoofstuk 3 van Onderwêreld.

Terwyl jy lees, probeer om die volgende vrae vir jouself te



Downloaded by Kundai Saira ()

, lOMoARcPSD|18993199




beantwoord:

1. In watter tyd is die hoofstuk geskryf?
2. Uit watter perspektief is die hoofstuk geskryf?
3. Is daar nuwe karakters?
4. Wat is hulle name?
5. Word daar van beeldspraak en stylfigure gebruik
gemaak?

Studiewenk

Wanneer jy lees, is dit belangrik om begrip te hê van wat jy
lees. Dit is daarom ook belangrik om die woorde te verstaan
wat jy lees. Maak 'n lys van woorde wat jy nie verstaan nie en
gaan slaan dit na in die woordeboek. Dit sal jou woordeskat
uitbrei en jou begrip van die roman verbeter.

3. Opsomming van Hoofstuk 3

Aktiwiteit 2

1. Skryf 'n opsomming van Hoofstuk 3 in jou eie
woorde.

Doen dit só:

1. Titel:
2. Verteller:
3. Ruimte:
4. Tyd:
5. Opsomming:


4. Hoofstuk 3 – Boeke en Boggom

In Hoofstuk 3 gebeur alles by Lawson Kollege; Eckardt se koshuiskamer, die koshuis self en
in die wiskundeklas. Het jy gesien dat Hoofstuk 3 direk op Hoofstuk 1 volg?
Kom ons kyk na 'n kort opsomming van Hoofstuk 3.


Tabel 1: Opsomming – Hoofstuk 3.
video




Downloaded by Kundai Saira ()

, lOMoARcPSD|18993199




Opsomming – Hoofstuk 3
1. Titel: Boeke en Boggom
2. Verteller: Eerstepersoonsverteller
3. Ruimte: Lawson Kollege; Eckardt se koshuiskamer, die
koshuis "Huis Da Vinci" en die wiskundeklas
4. Tyd: Teenwoordigetyd of hede
5. Opsomming: Greg was in Eckardt se kamer en sien dat sy
selfoon en skootrekenaar nog daar is, maar sy drafskoene is
nie in sy kas nie. Deur die loop van die dag is Greg
nogsteeds opsoek na hom. Meneer Eden let op dat Eckardt
nie in die klas is nie. Plank beweer dat sy ouers hom deur
die loop van die nag kom haal het, en dat hulle later die
skool sal kontak. Meneer Eden sê niks verder oor die saak
nie en na die klas verby is, sê hy aan Greg dat meneer
Andersen bewus is van die saak. Die leerders gaan na die
volgende klas en die vraag bly by Greg: waar is Eckardt?


Kyk na die video hieronder, dit bespreek die hoofstuk se titel en belangrike gebeure.
https://youtu.be/A1Mo5RdttT0
Video 1: Onderwêreld – Hoofstuk 3.

Click here to download video transcript




4.1 Aantekeninge oor Hoofstuk 3
4.1.1 Boeke en Boggom

 Boeke verwys na die baie boeke wat Eckardt lees en die boeke op sy lessenaar.
 Boggom verwys na die wiskunde onderwyser, meneer Bill Eden. Die leerders sê dat
hy soos 'n bobbejaan van die Drakensberge lyk, al is hy baie goed met wiskunde.

4.1.2 Opgeblaasde bal
Greg wonder waar Eckardt kan wees en raak bekommerd oor hom. Die gedagte dat iets met
Eckardt kon gebeur het, kom by Greg op en hy probeer om ontslae te raak van die slegte
gedagte. Let op dat hier 'n vergelyking voorkom: "maar soos 'n opgeblaasde bal wat jy nie
onder die water kan hou nie, dobber dit weer op na die oppervlak". Greg se gedagte word
met 'n opgeblaasde bal vergelyk. Eckardt laat Greg aan sy oorlede broer, John, dink.

4.1.3 Nicole

Terwyl Greg na Eckardt soek, kry hy 'n SMS van Nicole. Hy wil eers terug stuur "Luv u", maar
dan verander hy van plan. Is hy ooit nog lief vir Nicole?




Downloaded by Kundai Saira ()

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
January 17, 2025
Number of pages
52
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
.
Contains
All classes
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
7
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions