100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11 Verbruikers

Rating
5,0
(2)
Sold
2
Pages
778
Uploaded on
10-01-2025
Written in
2024/2025

Neem beheer van jou Verbruikersstudies met hierdie alles-in-een Graad 11 gids! Boordevol relevante en eenvoudige opsommings, dek dit al die sleutelkonsepte van ontwerp, kleurskemas en verbruikersvaardighede. Of jy nou voorberei vir eksamens of daaglikse take wil baasraak, hierdie hulpbron maak leer maklik en prakties. Ontwerp om jou sukses ‘n stylvolle sprong vorentoe te gee – dis ‘n gids wat elke student moet hê! Die dokumente is als in pdf vorm, maar die link om die PowerPoints te kry is in die dokument duidelik aangehou.

Show more Read less
Institution
11th Grade

















Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
January 10, 2025
Number of pages
778
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

b rui k er
Ver
tu d ies
s
GRAAD 11

,Kwartaal 1

VERBRUIKERS GRAAD 11


HOOFSTUK 10
Kleurteorie
Click hier vir die volledige PowerPoints:
Verbruikers - Graad 11



MathWithMegan

, Voorwoord
o As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
o Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
o Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
o As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van
die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
o Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys
na my website.
o Lekker leer!



, Inhoudsopgawe
1 Kleur Terminolgie
a Wat is kleur 3 Kleurkombinasies
b Kernwoorde a Kleureharmonieë
c Chromatiese kleure b Die Wet Van Areas
d Achromatiese kleure c Verwante Kleurharmonieë

d Kontrasterende kleurharmonieë
2 Kleur Eienskappe
a Warm En Koue Kleure
b Kleur Op Gevoelens En Emosies
c Faktore wat beïnvloed hoe ons kleur sien




Klik op die hoofstuk om na die slide te gaan

,EENHEID 1
Kleur Terminolgie

,Wat is kleur?
o Kleur is 'n eienskap van lig, en sonder lig sal daar geen kleur wees nie.
o Sigbare lig bestaan ​uit golflengtes wat strek van infrarooi tot ultraviolet
straling, wat 'n spektrum vorm.
o Ons oë kan slegs 'n klein deel van hierdie spektrum sien.
o Wanneer natuurlike lig deur 'n prisma gaan, versprei dit in verskillende bande:
violet, blou, groen, geel, oranje en rooi

Rooi Oranje Geel Groen Blou Violet




Infrarooi Ultraviolet
Strale Strale

,Wat is kleur?
o Die bande is die kleure wat jy in a
reënboog sien.
o Wanneer lig 'n voorwerp tref, word
sommige strale geabsorbeer en ander
weerkaats.
o Die weerkaatste ligstrale se vir ons oë
watse kleur die voorwerp is.
o Byvoorbeeld, 'n voorwerp wat rooi is,
absorbeer die voorwerp all die kleure
van die lig wat die voorwerp tref,
behalwe rooi.

, Kernwoorde
Wanneer swart by 'n kleur gevoeg word,
Skakering ontstaan 'n donkerder weergawe, bekend as 'n
skakering van daai kleur.

Wanneer wit by 'n kleur gevoeg word, vorm dit
Tint 'n ligter weergawe, bekend as 'n tint van daai
kleur.
'n Ander toon ontstaan wanneer grys by 'n
Toon
kleur gevoeg word.
'n Wiel wat twaalf kleure bevat, gekategoriseer
Kleurwiel
in primêre, sekondêre en tersiêre kleure.
Aanvullende
Dit is kleure teenoor mekaar op die kleurwiel.
kleure

, Kernwoorde
Ware kleur (Naam van ‘n
Waarde Intensiteit
Kleur):

Dit is die naam waarmee 'n Dit is hoe suiwer of sterk 'n kleur is.
kleur herken en beskryf Hoe donker of lig n kleur
word is.
Heldere kleure het hoë intensiteit, terwyl
doffe kleure lae intensiteit het.

Byvoorbeeld rooi, geel- Die waarde van 'n kleur Intensiteit kan vervoeg deur meer van
oranje, of blou-groen. kan verander deur swart of dieselfde kleur by te voeg
wit bygevoeg te word, en
word skakering of tint
vorm. En verminder deur grys ('n aanvullende
Kleure met 'n kleurnaam kleur) by te voeg.
word chromatiese kleure
genoem. 'n Kleur se intensiteit kan dowwer (lear
intensiteit) voorkom wanneer dit omring
word deur helderder kleure.

Ook as 'n kleur omring word deur
dowwer kleure, kom die kleur helderder
(hoër intensiteit) voor

, Chromatiese kleure
o Die kleurwiel bevat 12 chromatiese kleure wat in drie kategorieë verdeel kan word.




Primêre Kleure Sekondêre kleure Tersiêre kleure
Die suiwer basiese kleure is Oranje, groen, en violet vorm Tersiêre kleure ontstaan wanneer
rooi, blou, en geel. wanneer gelyke hoeveelhede een primêre kleur en een
Hierdie kleure is ewe ver van van twee primêre kleure sekondêre kleur gemeng word.
mekaar op die kleurwiel en gemeng word. Byvoorbeeld, rooi (primêre kleur)
kan nie gekry word deur Daar is drie sekondêre + violet (sekondêre kleur) = rooi-
ander kleure te meng nie kleure. pers
Jy kan enige ander kleur kry • Rooi + blou = violet Deur primêre en sekondêre
deur die kleure te meng. • Rooi + geel = oranje kleure te meng, kan ses tersiêre
• Geel + blou = groen. kleure geskep word.

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 month ago

Very good. Thank you.

4 months ago

5,0

2 reviews

5
2
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
mathwithmegan University of the Freestate
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
2 year
Number of followers
21
Documents
15
Last sold
1 month ago
MathWithMegan

Discover our treasure trove of visually stunning PowerPoint summaries that breathe life into high school subjects from grade 8 to grade 12. Whether you're diving into Mathematics, exploring the world of Science, unraveling the intricacies of History, or delving into Languages, we've got you covered in both Afrikaans and English!

3,9

7 reviews

5
3
4
2
3
1
2
0
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions