BIOLOGIE
Graad 11
, Graad 11
Kwartaal 1
BIODIVERSITEIT VAN
PLANTE
Click op die link hier onder vir volledige PowerPoints
Biologie - Graad 11
,Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk,
gebruik die pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe
asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos
dit by jou skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as
enige van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand
wel verwys na my website.
✓ Lekker leer!
, Inhoudsopgawe
01 02
Biodiversiteit van Voorplanting in
Plante Plante
03 04
Bestuiwing Sade
, Biodiversiteit van
01 Plante
,Vier hoofgrope
BRIOFIETE PTERIDOFIETE
Blaarmosse
Varings
Horingmosse
ANGIOSPERME GIMNOSPERME
Konifere
Blomplante Gnetales
, Generasiewisseling
• In die plante se lewensiklusse kom twee generasies voor;
sporofietgenerasie en gametofietgenerasie
• Gametofietgenerasie: geslagtelik is en bring gamete voor
• Sporofietgenerasie: ongeslagtelik en bring spore voor
Ontkieming Mitose
Gametofietgenerasie
Gamete Gamete
Spore
Sigoot Bevrugting
Meiose Sporofietgenerasie
,Briofiete
Groei in kool, vogtige skadu omgewings
Blaaragtige Die Gametofietgenerasie is dominant
Struktuur
Is n tallus (geen ware wortels, stingels of
blare nie) en het nie vaatweefsels nie
Stingelagtige
Struktuur Besit blaaragtige en stingelagtige
struktuur en risoiede
Risoiede
,Voortplanting
Kaliptra sporangium
● Tydens geslagtelike voortplanting
benodig die spermselle water om nae die Steel
eiersel te beweg Voet
● Nadat bevrugting plaasvind, word n
sigoot gevorm (sporofietgenerasie) wat
op die gametofiet ontwikkel
● Die sporangium verdroog en die spore
word vrygestel
● Spore waai weg in in wind tot hulle
beland en ontkeim
, Pteridofiete • Groei in vogtige skadeluke
omgewings
• Sporofietgenerasie is
dominant
• Nie n tallus nie
Saamgstelde
blaar
Jong
varingblaar
Risoom
Bywortel