Peter Snyders
1. Die volledige teks van die gedig:
Versagtende omstandighede
laat toe dat
die vrees vir die lig
jou laat struikel
oor jou eie voete
in donker stegies.
Versagtende omstandighede
maak dat jy
’n koeël
in die agterkop
vir diefstal
van ’n stuk brood
kan regverdig.
Versagtende omstandighede
maak jou gewete
’n stuk roes
wat jou laat vergeet
dat jy mens is.
2. Oor die digter: