AFK1501
EXAM PACK
FOR ASSISTANCE WITH THIS MODULE +27 67 171 1739
, AFK1501
Mei 2024
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS
Oktober/November 2024
AFK1501
Voetspore: Op reis deur die Afrikaanse letterkunde
Datum: 25 Oktober 2024
50 punte
Tyd: 14:15 tot 18:45 (240 minute)
• Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
• Hierdie vraestel bly die eiendom van Unisa en mag onder geen omstandighede versprei word
nie.
• Die instruksies verskyn op bl. 2.
• Studente is verplig om gebruik te maak van die Invigilator App én Turnitin.
• GEEN handgeskrewe of geskandeerde (scanned) antwoordstelle mag ingedien word nie.
Jou PDF moet op ’n rekenaar getik wees en leesbaar (d.i. selekteerbaar) wees deur
rekenaarsagteware. Handgeskrewe en geskandeerde PDF’s sal nie nagesien word nie. Versuim
om aan hierdie instruksie te voldoen sal tot gevolg hê dat jy 0% vir die eksamen ontvang.
• Jy moet die Turnitin-gebruikslisensie (EULA) aanvaar wanneer jy jou antwoordstel op
myExams indien, anders sal dit nie nagesien word nie.
• DOEN JOU EIE WERK. Die universiteit se regulasies en beleid t.o.v. plagiaat, akademiese
integriteit en kopieregoortreding is van krag. Studente wat plagiaat pleeg, sal 0% kry en sal vir
dissiplinêre ondersoek verwys word.
• Geen addisionele plagiaatverklaring hoef aan jou antwoordstel geheg te word nie.
• Jou eksamenantwoordstel moet as ’n PDF ingedien word op die myExams-platform.
• Moet nie die eksamenvrae in jou antwoordstel knip en plak nie. Verskaf slegs jou antwoorde.
EKSAMINATORE:
EERSTE: MNR. ADEAN VAN DYK & DR. REINHARDT FOURIE
TWEEDE: DR. NEIL VAN HEERDEN
1
[BLAAI OM]
, AFK1501
Mei 2024
Instruksies Instructions
Lees die volgende instruksies noukeurig voordat Read the following instructions carefully before
jy begin: you begin:
1. Hierdie eksamen is oop-boek. 1. This is an open-book examination.
2. Beantwoord AL die vrae, in Afrikaans. 2. Answer ALL the questions, in Afrikaans.
3. Jy MOET die Invigilator App tydens die 3. You MUST use the Invigilator App during the
AFK1501-eksamen gebruik. Dit is verpligtend. AFK1501 exam. It is compulsory.
Die QR-kode om die AFK1501-eksamen op die The QR code to start the AFK1501 examination
Invigilator App te begin, is: ccbed441 on the Invigilator App is: ccbed441
Let wel: Jy moet die Invigilator App binne die Note: You must activate the Invigilator App
eerste 30 minute van die eksamensessie within the first 30 minutes of the exam session
aktiveer (teen 14:45). Kontak die Invigilator App (before 14:45). Contact the Invigilator App
se WhatsApp-hulplyn by 073 505 8273 as jy WhatsApp helpline on 073 505 8273 if you
tegniese hulp benodig. In hierdie verband kan require technical assistance. In this regard,
dosente jou nie van hulp of raad bedien nie. lecturers cannot advise or assist you.
4. Jou voltooide antwoordstel MOET uiteindelik 4. In the end, your completed answer file MUST
op myExams ingedien word: be submitted on myExams:
https://chs.myexams.unisa.ac.za, anders sal jou https://chs.myexams.unisa.ac.za, otherwise,
poging nie nagesien word nie. your attempt will not be marked.
2
[BLAAI OM]
, AFK1501
Mei 2024
Vraag 1: Literêre fiksie
Skryf ʼn essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy die verband tussen
karakter en ruimte in die roman Dorado deur Tom Dreyer bespreek.
Skenk in jou essay aandag aan die volgende aspekte en motiveer jou argument deur
na voorbeelde in die verhaal te wys:
Karakterisering:
• Wie of wat is die verhaal se protagonis?
• Wat is die protagonis se uiteindelike doel? Met ander woorde, wat wil die
protagonis hê wat hom/haar/hulle as sodanig motiveer om tot handeling oor te
gaan?
• Wie of wat is die verhaal se primêre antagonis? Met ander woorde, die mag
wat die sterkste opponerende krag as teenstander tot die protagonis bied.
(Onthou, ’n verhaal kan meer as een antagonis hê. Hier word verwag dat jy
die primêre antagonistiese mag identifiseer en bespreek.)
• Hoe opponeer die antagonis die protagonis in sy/haar/hulle tog om
sy/haar/hulle doel te bereik?
Ruimte:
• Hoekom kan daar gestel word dat die ruimte in Dorado ʼn “aktiewe ruimte” is?
• Watter uitwerking het die ruimte op die protagonis en die bereiking van
sy/haar/hulle doel?
Nasienkriteria Gewig
Inhoud 14 punte
▪ Die student se argumentering is relevant tot die gegewe
onderwerp (die student antwoord wat gevra word).
▪ Die student beantwoord die vraag volledig.
▪ Die student bied genoegsame en relevante bewyse (voorbeelde)
uit die teks aan om sy/haar argumente te ondersteun.
▪ Die student formuleer argumente op ’n logiese, oortuigende en
helder wyse.
▪ Die student wend literêr-analitiese vaardighede op ’n sinvolle wyse
aan.
▪ Die student maak op ’n sinvolle wyse van relevante primêre en
sekondêre bronne gebruik (byvoorbeeld die roman en die
studiegids.)
Punte vir inhoud sal soos volg toegeken word:
3