Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary EBW deel 4

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 8 en 9 teorie opsommings volgens die CAPS curriculum.

Content preview

Staatsbesteding
Dui hoe regering sy inkomste aanwend om dienste, programme en projekte te finansier.
3 Groepe:
• Funksionele klassifikasie
Dienste gelewer Bv:
◦ Maatskaplik; onderwys, gesondheid, behuising ens.
◦ Ekonomies; navorsing of projekte soos oprigting van infrastruktuur ens.
◦ Sekuriteits; polisie- en verdedigingsdienste
• Administratiewe klassifikasie
Staatsbesteding word toegewys aan departement wat daarvoor verantwoordelik is. Die departement
moet dan die besteding organiseer en beheer.
• Finansiele klassifikasie
Staatsbestedingspatrone word volgens die finansiele klassifikasie in rekeningkundige terme
opgeteken. Dit sluit in hoe regering sy inkomste sal aanwend om sy bestedings te finansier.

Ekonomiese groei vind plaas wanneer 'n land meer goedere as in verlede gebruik en produseer.
Werkloosheid, armoede en hoe voorkoms van vigs belemmer S.A. Se ekonomiese groei.
Groei kan bevorder word deur:
• Vermindering van aantal werkloses
• Verhoging van produktiwiteit en mededingendheid van die land
• Deelname aan verandering in arbeidsmark
• Volhouding van beleggings en verhoging van spaarvlakke
Nasionale begroting beinvloed groei deur besteding aan infrastruktuur en indiensneming te verhoog en
inkomste uit te brei.



Ontwikkeling

Lewenstandaard
Wat mense in 'n land verdien.

Lewenstyl
Gehalte van lewe, hoe goed jy lewe.
Sluit ook in:
• Onderwysstandaarde
• Omgewing waar woon en werk
• Liggamlik en geestelike gesondheid
• Vryetyd en geluk

Selfonderhoudende samelewings
Mense voorsien hul eie behoeftes deur gebruik te maak van beskikbare hulpbronne.

Industriele revolusie (1750-1850)
Verandering van tuisgemaakte na fabrieksgemaakte goedere. Masjiene vervang plaaswerkers en dwing hul
om in stad se fabrieke te gaan werk vir geld om daar hul basise behoeftes te voorsien en vanaf ander
fabrieke te koop.
Verander ook lewenstyl – massaproduksie lei na massaverbruik.

Moderne samelewing
Vervang selfonderhoudende samelewing en is gebaseer op koop en verkoop van goedere/ dienste op groot
skaal. Mense voorsien nie eie nie, maar werk om te koop wat hul benodig.

Landelike samelewing
Groot en geisoleerde gebiede buite stede. Plase is geindustrialiseerde ekonomie wat primere goedere vir
sekondere indusriee produseer m.a.w. Is nie selfonderhoudend, produseer grondstowwe in grootmaat aan

, indusriee.

Impak van ontwikkeling op omgewing
Behoeftige lande: Onontwikkeld
Geindustrialiseerde lande: Ontwikkeld
S.A.is beide. Party dele van ekonomie is hoogs geindustrialiseerd, ander is behoeftig.
Negatiewe impak:
• oorbevissing
• Ontbossing
• Oorbeweiding
• Besoedeling van riviere
• Uitputting van hulpbronne
• Aardverwarming
• Skade aan omgewing


Werkloosheid
Wanneer mense wil werk, maar nie werk kan vind nie.
Onderindiensneming
Wanneer mense langer ure wil werk, maar nie nog werk kry om te doen nie.
Belangrike aandrywers vir werk:
• Infrastruktuur
• Landbou- en mynbouprodukte
• Vervaardigingsektor
• Toerisme en ander tersiere indusriee


Besparing van omgewing
Hulpbronne moet benut word om 'n gesonde omgewing te bevorder.
Verenigde Nasies (VN)
Wereldwye organisasie wat bewustheid skep oor wereldwye probleme en konverensies reel om dit te
bespreek.
Verbeter omgewing deur:
• Waterbesparing
• Herwinning
• Plant bome
• Moenie rommelstrooi
• Elektrisiteitsbesparing



Produksiefaktore
Goedere en dienste binne landsgrense geproduseer – Bruto Binnelands Produk (BBP)

Kapitaal
Geld wat eienaar in onderneming bele
◦ Eie kapitaal:
▪ Voorsien deur eienaar
▪ Kan ook in vorm van bates wees
◦ Geleende kapitaal
▪ Lenings voorsien deur ander mense/ banke
▪ Moet terugbetaal word
▪ Betaal rente

Arbeid
Werk deur mense verrig wanneer goedere/dienste verskaf word
◦ Kategoriee waan werkers verdeel word:
▪ Ongeskoold

Document information

Uploaded on
April 3, 2020
Number of pages
5
Written in
2015/2016
Type
Summary
R50,00
Purchased by 1 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
lauren7
3,8
(89)
Sold
284
Followers
235
Items
51
Last sold
6 days ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions